Mediaberigte dat pres. Jacob Zuma in ʼn stadium heksery beoefen het, is belaglik en misleidend, het die presidensie Vrydag in ʼn verklaring gesê.
“Die president het in KwaNyamazane, Mpumalanga, ʼn toespraak in isiZulu gelewer en van die joernaliste het ʼn direkte vertaling daarvan gedoen en die betekenis het verlore gegaan,” het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, gesê.
“Die president het aan die gehoor vertel hoe hulle, terwyl hulle in Swaziland in ballingskap geleef het, Suid-Afrika deur die KwaNyamazane-gebied infiltreer het om politieke werk te verrig. Omdat dit alles so “onder die dekmantel” plaasgevind het, het hulle grappenderwys daarna verwys as “ukuthakatha”, wat letterlik “heksery” beteken.”
Hoe het ek geweet Mac-liegbek gaan weer kom met … Zuma is verkeerd aangehaal en bla bla bla !
Waar ‘n rokie is, is ‘n vuurtjie !
aggg Mac jou lieg bek … niemand glo n man van india …. nog minder vir jou! Kyk mooi na stortkop hy lyk hoeka soos n heks en regeer die land soos een.
Hoekom so baie … Eben?Probeer jy vermakerig wees?
Hi Kobus, wil jy nie maar uitvind wat die Zulunaam vir Kobus is en dit dan maar begin gebruik nie, want elke Kobus wat ek ken is nie sulke gatkruipers nie. As jy beter kan doen as Eben, kom dan daarmee na vore dat ons hoor wat jou mening van Zumie se heksery is.
My raad – ignoreer, of rapporteer.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sanral-ontken-leuens-oor-e-tolskyfieverkope/
Sien my skrywe aan die Moderator.