Helpende Hand verras graad 1-leerlinge

Graad 1-leerlinge van Laerskool Danie Malan wys hulle opgewondenheid vir die nuwe skooljaar.

Solidariteit Helpende Hand se Nasionale Skooltassieprojek het ʼn paar van die graad 1-leerlinge van Laerskool Danie Malan met splinternuwe skoolbenodighede verras. Lindie Strydom, die projekorganiseerder, was ook daar om te help met die uitdeel van die tasse en het selfs ʼn stukkie uit een van die boeke voorgelees.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.