Henning-moord: Monye doen bekentenis

Gous (links) en Monye tydens 'n vorige hofverskyning. Foto: Werner Beukes/SAPA

Gous (links) en Monye tydens ‘n vorige hofverskyning. Foto: Werner Beukes/SAPA

Ambrose Monye, ‘n voormalige Olimpiese atleet van Nigerië, het Maandag in die hooggeregshof in Pretoria gesê hy voel skaam oor sy betrokkenheid by die moord op Chanelle Henning.

Monye het in die voetspore van sy medebeskuldigde, Andre Gouws, gevolg en sy betrokkenheid by die moord erken. Albei het eers ontken dat hulle enigsins by die moord betrokke was maar na hul skuldigbevindings erken dat hulle wel betrokke was. Henning is in November 2011 in Faerie Glen, Pretoria, deur twee mans op ʼn motorfiets doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die kleuterskool afgelaai het. Haar vervreemde man, Nico, is einde verlede jaar ook in verband met die moord in hegtenis geneem nadat Gouws in die hof aangevoer het dat Nico hom R1 miljoen aangebied het om Chanelle te vermoor. Gouws het Monye toe glo R50 000 aangebied om die moord te reël. Die moordenaars, Gerhardus du Plessis en Willem Pieterse, dien tans tronkstraf van 18 jaar uit nadat hulle skuldig gepleit het op aanklag van die moord.

Monye het in ʼn verklaring gesê dat Gouws aan hom gesê het dat Nico dwelms in sy vrou se motor wou laat plant maar later besluit het dat hy haar dood soek. Volgens Monye is hy nooit formeel aan Nico voorgestel nie. “Ek het nie geweet ʼn kind was betrokke nie en ek het ook nie die besonderhede geweet oor hoe dit uitgevoer sou word nie. As ek vandag terugkyk voel ek skaam oor wat ek gedoen het. Ek is spyt dat ek deel was hiervan en ek is jammer. Ek het sig van die werklikheid verloor weens die rowwe wêreld waarin ek gewerk het.” Gerrie Nel, staatsaanklaer, het gevra dat Monye en Gouws tot minstens 20 jaar tronkstraf elk gevonnis moet word. Monye en Gouws sal Woensdag gevonnis word.

Lees ook:
Chanelle Henning-saak: Nico betaal R10 miljoen se sekuriteit
Video: Nico Henning kry borgtog
Nico Henning se borgtogvoorwaardes
Chanelle Henning-saak: R10 m. borgtog vir Nico
Chanelle Henning-saak: Nico hoor dalk vandag oor borgtog
Chanelle Henning-saak: “Nico is nie ‘n vlugrisiko nie”
Chanelle Henning-saak: Nico is bereid om R5 m. borgtog te betaal
Nico Henning hoor vandag oor borg
Nico Henning-borgtogverhoor uitgestel
Nico Henning hoor dalk vandag oor borgtog
Video: Nico Henning gee homself aan die polisie oor
Video: “Ek sou enigiets doen vir Nico Henning”
Chanelle Henning-moordsaak: Nico gee homself glo oor
Chanelle Henning-saak: Monye wil óók bely; saak uitgestel
Chanelle Henning-saak: “Nico het my gehuur”
Henning-moordsaak: Vonnisoplegging hervat
Video: Nuwe wending in Chanelle Henning-hofsaak
Groot wending in Chanelle Henning-moordsaak
Henning-moordenaars se vonnisoplegging begin vandag
Video: Henning-saak se ouers glo baasbrein is nog vry
Twee skuldig aan Henning-moord
Chanelle Henning-saak: Vermeende moordenaars het “saamgesweer”
Chanelle Henning: Skieter se vrou vas oor dwelms
Chanelle Henning-saak: Nico het glo finansieel swaargekry ná moord
Chanelle Henning-saak: Bewerings oor dwelms, molestering
Chanelle Henning-saak: Monye se oproepe, dreigemente bevraagteken
Chanelle Henning-saak: Monye se getuienis bevraagteken
Ambrose Monye getuig in Chanelle Henning-saak
Henning-saak: Staat het alle getuies ondervra
Henning-beeldmateriaal “geloofwaardig”
Chanelle se pa blameer haar man vir moord
Henning-moord: Verhoor hervat vandag
Henning-moordsaak: Verdagtes beweer aanranding in tronk
Henning-moord: Twee weer in hof
Henning-moord: “Ek is trots op jou, my vriend”
Henning-moord: “Ek kon nee gesê het”
“My tatoe is aan Chanelle Henning opgedra,” sê moordenaar
Henning-moord: Verskeie vergaderings om moord te beplan
Chanelle Henning se man het haar laat agtervolg
Henning-moord: “Ek het nie gedink nie. Ek het net gedoen.”
Henning-moord: Getuie blaf vir beskuldigdes
Henning-moord: Saak staan af
Henning-moord: “Monye het gesê ons moet dit doen”
Henning-moordsaak: Regter gefrusteerd
Henning-moord: Beskuldigdes pleit onskuldig
Chanelle Henning-moord: Beskuldigde versoek rekenaar en uitstel
Nico Henning se eiendomme wéér deursoek
Chanelle Henning-saak: Monye borgtog geweier
Chanelle Henning-moord: Verdagte kry opgeskorte vonnis
Chanelle Henning-moord: Valke van intimidasie aangekla
Chanelle Henning-moord: Wending in moordsaak
Chanelle Henning-moord: Verdagte in leuens betrap
Chanelle Henning-moord: Monye het glo gelieg
Henning-moord: Een van die beskuldigdes in die hof
Chanelle Henning-moord: Valke voer klopjagte uit
Chanelle Hennning-moord: Verdagte vra meer tyd
Chanelle Henning-moord: Beskuldigde borgtog geweier
Henning-moordenaar kry nóg tronkstraf vir korrupsie
Chanelle Henning-moord: Gouws is glo meesterbrein
Hof hoor oor oproepe tussen Henning-moordbeskuldigdes
Hofbevel om Henning-kind te beskerm
Chanelle Henning-moord: Beskuldigde het eksvroue gedreig
Chanelle Henning-moord: Eksman ontken betrokkenheid
Polisie: “Henning nie in hegtenis geneem”
Chanelle Henning-moord: Eksman is nou ‘n verdagte
Chanelle Henning-moord: Ma wil “praat”
Chanelle Henning-moord: Twee verdagtes kry tronkstraf
Chanelle Henning-moord: Twee verdagtes in hof
Chanelle Henning-moord: Verdagte in hof vir korrupsie
Chanelle Henning-moord: “Ek sien haar gesig voor my en kan nie slaap”
Chanelle Henning-moord: “Ek was nie betrokke nie”
Chanelle Henning-moord: Borgtog vir Singh toegestaan
Chanelle Henning-moord: Twee verdagtes wil pleitooreenkoms aangaan
Chanelle Henning-moord: Nuwe inligting dalk bekend
Chanelle Henning-moord: Vyf in hof; saak uitgestel
Chanelle Henning-moord: “Baasbrein” dalk die naweek vas
Chanelle Henning: Eksman se beweerde vriend en nog ‘n verdagte in die hof
Chanelle Henning: Verdagte is glo vriend van eksman
Chanelle Henning: Eks-Olimpiese atleet in hof
Chanelle Henning-moord: Nóg drie verdagtes vas
Polisieman in hof ná moord op Chanelle Henning
Vier verdagtes vas ná moord op Chanelle Henning
Verdagte glo vas ná moord op Chanelle Henning
Identikit van jong ma se beweerde moordenaars uitgereik
Identikit binnekort uitgereik ná moord op jong ma
Henning se ouers nader hof oor toesig van kleinkind
Polisie wil eksman ondervra ná moord op jong ma
Skietery in Faerie Glen was ‘n “huurmoord”
Vrou wat agter stuur doodgeskiet is, se naam bekend
PTA-vrou doodgeskiet terwyl sy bestuur

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.