Hittegolf in Suid-Afrika

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het Saterdag gesê dat sommige provinsies tans ‘n hittegolf beleef.

Die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal en die Noordwesprovinsies sal voortdurend hoë temperature bereik. Mpumalanga en Limpopo sal ongemaklike hoë humiditeit beleef, het die SAWD bygevoeg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.