Hof stampvol vir ‘Modimolle-monster’-vonnis

Ina Bonnette tydens Kotze se skuldigbevinding op 15 Julie 2013 Foto: Werner Beukes/SAPA

Klik hier om meer oor die vonnisoplegging te lees. Die Pretoriase hooggeregshof is Woensdag stampvol vir die vonnisoplegging van veroordeelde moordenaar Johan Kotze, die sogenaamde ‘Modimolle-monster’, en drie van sy medepligtiges.

Kotze se eksvrou, Ina Bonnette, het in die tweede ry saam met vriende en familielede gesit. Lede van die ANC-vroueliga en Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en mense met gestremdhede, was ook in die hof.

Die staat het Dinsdag die hof versoek om lewenslange vonnisse op te lê vir Kotze en sy medepligtiges.

Regter Bert Bam het Kotze en Andries Sithole Maandag skuldig bevind aan moord op Conrad Bonnette (19). Pieta Mohlane en Sello Mphaka is onskuldig bevind aan die moordklag. Al vier mans is skuldig bevind aan ontvoering, en vier klagtes wat verband hou met die verkragting van Ina Bonnette. Al vier mans is ook skuldig bevind aan aanranding met die doel om ernstige liggaamlike skade aan te rig.

Ina Bonnette is op 3 Januarie 2012 in Kotze se huis in Modimolle aangeval en gemartel. Conrad is op dieselfde dag in dieselfde huis doodgeskiet.

Lees ook:
‘Modimolle-monster’ en kie gevonnis
‘Modimolle-monster’: Verdediging vra 15 jaar
‘Modimolle-monster’: “Ek hoop hy vrot in die tronk”
‘Modimolle-monster’: Die volledige uitspraak
‘Modimolle-monster’: Uitspraak gelewer
‘Modimolle-monster’ het medebeskuldigde 48 keer gebel‘Modimolle-monster’: Uitspraak volgende week gelewer
‘Modimolle-monster’: “Ina se getuienis kan nie vertrou word nie
‘Modimolle-monster’: Verdagte is MIV-positief
‘Modimolle-monster’: Ina se eksman getuig
‘Modimolle-monster’-saak uitgestel vir getuies
‘Modimolle-monster’-saak uitgestel
Sielkundige getuig oor ‘Modimolle-monster’
‘Modimolle-monster’: Nuwe sielkundige bewyse 
‘Modimolle-monster’: Vermeende verkragter bang vir polisie
‘Modimolle-monster’-saak uitgestel
‘Verkragters’ gelukkig om wit vrou te kry, hoor hof
‘Modimolle-monster’ het aanval glo “haarfyn beplan”
‘Modimolle-monster’: Sithole het glo gehuil
‘Modimolle-monster’ en Ina het glo ooreenkoms gehad
‘Modimolle-monster’: “Ons is gedwing” 
‘Modimolle-monster: Saak uitgestel
‘Modimolle-monster’ het Ina glo verafgod
‘Modimolle-monster’: Kliniese sielkundige volstaan met verslag
Kotze het geglo sy huwelik was ‘heilig’
‘Modimolle-monster’ glo hy het nie ‘n misdaad gepleeg nie
‘Modimolle-monster’: Kotze onder kruisverhoor
Modimolle-monster vandag onder kruisverhoor
“Modimolle-monster” vandag dalk in getuiebank
“Modimolle-monster” glo ‘onbevoeg’; dokter getuig
“Modimolle-monster” weer in hof
Man afgedank ná hy “Modimolle-monster” op Facebook ‘loof’
Modimolle-monster: Saak uitgestel
‘Modimolle-monster’: Kotze se brief opgespoor
Modimolle-monster: “Geen tekens van verkragting”
Modimolle-monster: ‘Martelinstrument’ het haar ook bevry
‘Modimolle-monster’ se vriend, dogter getuig
Verdere getuienis in ‘Modimolle-monster’-saak
“Hulle kon haar nie verkrag het nie”
‘Modimolle-monster’ erken hy het seun geskiet
‘Modimolle-monster’: “Dit is nie in my aard om iemand seer te maak nie
‘Modimolle-monster’: “Ek het Ina probeer beskerm”
‘Modimolle-monster’ het glo oor kanker gejok
‘Modimolle-monster’: Ek het jou lief daarom martel ek jou
“Hy het my kind vrek geskiet”
‘Modimolle-monster’: Vermoorde seun se vriend getuig
‘Modimolle-monster’ weier om te pleit
‘Modimolle-monster’: Ina sal moontlik eerste getuig
‘Modimolle-monster’: Verhoor begin
‘Modimolle-monster’ geskuif ná selmaats kla
‘Modimolle-monster’ geskik vir verhoor
‘Modimolle-monster’ weer agter tralies
‘Modimolle-monster’ bly langer in Weskoppies
‘Modimolle-monster’: Saak uitgestel, alle name nou bekendgemaak
‘Modimolle-monster’: Nog twee verdagtes verskyn in hof 
‘Modimolle-monster’: Vierde verdagte vas
‘Modimolle-monster’: Derde verdagte vas
‘Modimolle-monster’: Vervreemde vrou vertel
‘Modimolle-monster’: “Ek wou haar net klein bietjie seermaak”
‘Modimolle-monster’: Hoe hy vasgetrek is
‘Modimolle-monster’ uiteindelik gevang

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

EBTFan ·

Kotze en Andries Sithole het altwee twee keer lewenslank gekry (+25) en die ander 2 lewenslank !

wendy ·

sit maar julle gemors en ek hoop nie julle is uit op parool nie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.