Hospitale in Limpopo kort toerusting en medikasie

Norman Mabasa, LUR vir gesondheid in Limpopo, het Maandag bevestig dat pasiënte se operasies in hospitale in die provinsie opgeskort is.

Die SABC berig dat die operasies gestaak is as gevolg van ʼn tekort aan toerusting en medikasie.

Mabasa het sê gesondheidswerkers kan net noodoperasies uitvoer. Hy het gesê die departement van gesondheid weet dat die hospitale en klinieke ‘ly’ maar hulle werk hard daaraan om die situasie te verbeter.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.