Hubble betrap ster wat “nies”

Die ster baai in die gaswolke wat hy “uitgenies” het.

Die ster baai in die gaswolke wat hy “uitgenies” het.

Nasa se Hubble-ruimteteleskoop het ‘n bloedjong ster betrap toe dit “genies” het.

Die jong ster, bekend as V633 Cassiopeiae het warm gaswolke teen snelhede van honderde kilometer per sekonde die ruimte in “genies”, en die ster ‘n ‘n gaswaas gehul.

Hoewel die fenomeen sowat ‘n duisend jaar duur, is dit net ‘n fraksie van die leeftyd van ‘n ster. Uiteindelik sal die ster klaar “genies” kry en as volwasse ster soos ons son bestaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.