ʼn Huishulp is in hegtenis geneem in verband met die moord op haar werkgewer se bejaarde ma, berig Rekord Centurion.
Kapt. Agnes Huma, woordvoerder van die polisie, het aan Rekord Centurion gesê die huishulp en die werkgewer se bejaarde ma het glo in ʼn argument betrokke geraak. Die huishulp het die bejaarde vrou toe glo met ʼn onbekende voorwerp oor die kop geslaan. Die bejaarde vrou is op die toneel dood. Volgens Huma het die vrou deur die dag saam met die huishulp by die huis gebly terwyl haar seun, die eienaar van die huis, by die werk was. Die voorval het glo by die Heuwelsig-landgoed in Centurion plaasgevind.
Lees meer hier.
Nog ‘n dag in hierdie “veilige” land, hoe wreed is dit nie! Innige meegevoel aan die vermoorde se seun.
Is so. Die punt is dit raak nou duidelik soos daglig dat hierdie tipe aanslag op blanke lewens n bepaalde modus operandi vorm.
Die slagting in Richmond dieselfde storie. Hoe moeilik dit nou ook al is – ons mho’s met die groot fho bai fho’s moet nou maar self begin inspring en Pietie se onderbroekies was. Boerdery moet neig na totale meganisasie en laat die lot maar tuis bly en heeldag sit en mielies rol.
Dan spaar mammie sommer al die “Gym” fooie en lone.