Huishulpe betoog

‘n Klein groep huishulpe het Saterdag buite die departement van arbeid betoog vir beter werksomstandighede.

Die groep sal na verwagting ‘n memorandum van griewe aan beamptes van die departement oorhandig. Die groep, wat aan die SA Domestic Services and Allied Workers’ Union behoort, dring aan op beter werks- en lewensomstandighede en dat seksuele teistering en verkragting van huishulpe tot ‘n einde moet kom. Van die betogers het plakkate rondgeswaai met die leuse: “Staak seksuele teistering en verkragting van huishulpe” en “Huishulpe is ook werknemers”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Nellie van Staden ·

Nou skielik is daar sexiele teistering en verkragting? Wie word gebluff… Kan hulle nou nie n beter verskoning aanvoer teen die wergewers nie? Dit is tyd dat die mense in die land besef dat daar hordes werkloses in die land is en stel wit aan..tenminste sal daar nie sulke stront gepraat word net om die werkgewers in n slegte lig te stel nie…Wat gaan hulle doen om kos op die tafel tekry…Hulle eet jou inelkgeval uit die huis uit, dra jou goed weg en werk nie na wense nie…

HELENA SEABORNE ·

NELLIE JY SAL VERBAAS WEES OOR HUVEEL MANS DI HUISHULPE TEISTER. EK HET OP MYNDORPIES GEBLY WAAR DIT NAAR GEGAAN HET. EK KIES NI HULLE KANT NI MAAR WRAGTIG DIT GEBEUR RERIG. AS SANNA NI WIL NI VERLOOR SY HAAR WERK EN VANNAAND KLIM MNR WEER MET VROULIEF IN DI BED ASOF NIX GEBEUR HET NIE. GENUG OM VAN SIEK TE WORD.

HELENA SEABORNE ·

HANG DI BLERRIE MANS WAT SO MET HULLE SUKKEL AAN HULLE OU WURMPIES OP

H J Bester ·

Huishulpe, soos alle ander werknemers, het werk op grond van die beginsel van vraag en aanbod – dis bloot ‘n oeroue ekonomiese beginsel en sal dit nooit verander nie.

Ontevredenheid en gevolglike betogings is deel van ‘n normale proses binne ‘n vryemarkstelsel en daarom moet dit nie in alle gevalle te ernstig opgeneem word nie.

Indien van die huishulpe enige vorme van teistering ervaar, staan dit hulle vry om dit aan die betrokke Owerheid te rapporteer vir ondersoek. Waarop dus daaroor betoog as geen klagte gelê is nie.

Dee Dee ·

Die blanke Afrikaner man is wereldwyd bekend daarvoor dat hulle lief vir swart vrouens is. Daar word immers daagliks bruin babas gebore. Die ouens wat die swart vrouens so vloek!!! dis hulle daai, lmga

Flash ·

Dee dee ek weet nie waar jy aan die strooi kom nie! Jy verwar seker afrikaners met duitsers of franse. Maar mag elke leuenagtige tong uitgesny word en elke vals getuie en kwaadspreker sy of haar verdiende loon ontvang.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.