Ierland veroorsaak wêreldbeker-opskudding

Ierland het ‘n opskudding veroorsaak nadat hy Saterdag op Eden Park die Drienasies-kampioene Australië met 15-6 geklop het.

Die ruystydtelling was 6-6. Ierland het met drie strafskoppe en ‘n skepskop die wedstryd beklink. Australië se James O’Connor het die bal twee keer deur die pale gestuur vir sy span. Ierland het goed verdedig en Australië, een van die gunstelinge in vanjaar se wêreldbeker kon nie die mas opkom nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.