‘n Video van die nuwe eiland volg onderaan die berig. Die insetsel is egter in Japanees. Japan, wat reeds oor sowat 6 000 klein eilande beskik, het pas nog een bygekry.
Die nuwe eiland, sowat ‘n 1 000 kilometer van Tokio af, het ontstaan toe ‘n vulkaan onder die see uitgebars het. Die nuwe eiland is sowat 200 meter lank.
http://youtu.be/LmW_kVdO1do