JHB-kleuter aan boom opgehang

boom hang

Argieffoto.

ʼn Vierjarige meisie se liggaam is Maandag in Johannesburg aangetref nadat sy aan ʼn boom opgehang is.

Kol. Lungelo Dlamini, ʼn polisiewoordvoerder, het gesê die kleuter se halfnaakte liggaam is deur ʼn voetganger in ʼn oop stuk veld in Katlehong gevind.

“Verdere ondersoek sal bepaal of sy verkrag is voordat sy vermoor is,” het Dlamini gesê.

Dlamini het gesê die meisie is Sondagmiddag vir die laaste keer gesien, maar haar ouers het haar nie as vermis aangemeld nie.

Lees ook:
JHB-kleuter glo met sak versmoor

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

23 Kommentare

Grobbie ·

Hoe is dit mootlik dat ouers nie kan begin wonder waar hulle 4-jarige is wanneer dit begin donker word nie?
Watse refleksie is dit nie op die ouers nie?

Grobbie ·

Dis waar. Die ergste is dat hulle die wêreld se simpatie verwag, wanneer hulle ooglopend geen respek vir lewe toon nie.

Sarie van Niekerk ·

Hoekom skryf julle Katlehong is in Johannesburg? Katlehong is by Germiston/Alberton en is in Ekurhuleni. Dit het niks met Johannesburg te doen nie

Johan ·

Sarie, is die geografie regtig die deel van hierdie berig wat jou die meeste skok?

Seg Net ·

Sarie sou dit verskil gemaak het indien dit op Kampsbaai of ENIGE plek gewees het?

Waaksaam ·

sjoe …. dis darem vreeslik – ek hoop hulle ander kinders word weg gevat as daar nog is !

Justi ·

Goeie jinne! Watter ouer raak nie bekommerd as hul kind weg is nie! Dis absoluut skokkend. Mag daardie “gemors” wat dit gedoen het reguit hel toe gaan.

Pollie ·

Die kommentaar op hierdie storie is walglik… werklik mense! Dis ‘n klein kindjie wat vermoor is en julle kan nie verby hul verkleur kyk nie. Hoe weet julle die ouers is sleg? Weet julle wat die omstandighede is; waarom die kind nie as vermis aangemeld is nie? En om swart mense as diere te beskryf… a nee a! Julle behoort julself te skaam.

Paul ·

As ons nie geweet het dat die opmerkings van blankes kom nie, sou ‘n mens dink dat dit barbare is wat sulke walglike goed skryf. Wittes met pikdonker swart harte vol haat, direk van die Satan. Hulle gee nie eens meer ‘n flenter om en is selfs besig om God te beledig. Gelukkig het God talle swartes met wit harte gemaak!!!!

vasti ·

Tiepiese boeremense… baklei sommer met mekaar oor niks… Arme dogtertjie…

mickey ·

Aai tog al die heiliges en julle hartjies is tog so rein, ja da is n kind wreed vermoor en dit is skokkend en nie lekker om van dit te lees nie maar hoe kan julle uiters voorbeeldige mensies dit in julle breinlose koppe kry dat gewone mense gatvol is vir al die wreedheid en barbaarsheid van oorwegend die swart bevolking dan praat ek nie eens van al de bedrog en korupsie nie is julle in n ander land as ons ander of beoefen julle volstruis politiek en wil julle maar net nie raaksien wat is aan die gang in die land van ons nie maar pasop maar al dink julle julle is onaantasbaar oor julle wit hartjies as ta op n dag besluit jy of n gleliefde is die volgende slagoffer om sy wreedheid te voed wat gaan julle dan doen

Seg Net ·

Weg is my kommentaar. Maroela julle gaan beslis lesers verloor indien julle so sal aangaan. Wat julle bygekry het die afgelope tyd gaan verdwyn.

vuurvreter ·

Pollie jyt sekerlik nir kinders nie. En hulle het nog nie jou familie uitgemoor nie. Indien nie hou joi kommentaar v ir jouself. Pasop dat hulle jou nie beetkry nie dan sing jy vinnig n ander deuntjie. Maar dan moet jy nie simpatie soek nie.

Maggie ·

Pollie, Mickey, Paul & vasti, dit bly barbaars en dit is vieslike gemors wat sulke dade pleeg. Maak nie saak wie dit gepleeg het nie, ons spreek net ons gevoelens uit oor sulke walglike dade, of wil jul nou he ons moet se siestog die varke’ sorry engeltjies’ kon hul wellus nie keer nie, hoe jammer tog¡¡ nee regtig jul klink vir my net so siek soos daardie walglike gemors.

mickey ·

Maggie ek verstaan nou nie regtig jou redenasie nie en adb moet my nie onder dieselfde kam skeer as pollie en paul en kie nie ek verpes sulke volksveraaiers meer as die barbare onder bespreking

Maggie ·

Mickey, ek is baie jammer het jou naam verkeerdelik aangehaal, was op daardie oomblik so ontstoke oor daai sotte se kommentaar dat ek nie mooi die name deur gegaan het vir wie die boodskap eindelik was nie. Jammer hoop ek is vergewe.

Miss Knysna ·

I am so shocked at this murder. What kind of people are we breeding in the “country of milk and honey”? Everyday we hear of children being raped and murdered. No matter the race of the child, a child is still a child. Poor little mite.

christine naude ·

kan nie glo ouers het so kleinding nie gemis nie, ek ruik ‘n rot…Wat gaan deesdae aan dat arme kinders so verkrag word? nie eers babas word oorgesien nie….daar moet iets fout wees in sulke varke se koppe…..GEEN straf is erg genoeg nie.. ek dink daai kleinding het verkragter geken dit is hoekom sy vermoor is, was bang dat sy sal vertel…..

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.