Jong ma sterf ná wrede aanval

Andrew en Carmen Manthe met hul babadogtertjie. Foto word geplaas met goedkeuring van die familie

Carmen Manthe, ʼn jong ma, is Dinsdag oorlede nadat sy, haar 11 weke oue baba, ma en huishulp verlede week in Willowvale in die Oos-Kaap deur drie mans met byle aangeval is.

Manthe (37) is verlede week Dinsdagmiddag, terwyl sy in die stort was, deur drie mans aangeval en het ernstige kopbeserings opgedoen. Sy is na die voorval in die hospitaal opgeneem, maar het in ʼn koma verval en is gister breindood verklaar. Die masjiene is daarna afgeskakel.

Volgens Gerrit Potgieter, ʼn vriend van die familie, het Manthe se ma, Denise Simpson, beserings aan haar kop en hand opgedoen. “Sy is in die hospitaal opgeneem, maar is die volgende dag ontslaan,” het Potgieter aan Maroela Media gesê. “Die baba is nie beseer nie.” Die huishulp het net geringe beserings opgedoen en is nie gehospitaliseer nie.

Manthe se man, Andrew, met wie sy verlede jaar getrou het, is erg getraumatiseer deur die voorval.

“Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie,” het kaptein Manatha Butterworth, woordvoerder van die polisie in Willowvale, Woensdag aan Maroela Media gesê. “Die polisie ondersoek ʼn saak van huisroof en moord.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

18 Kommentare

Meneer ·

Ek wens hulle wil nou iets begin doen, maar ek is bevrees. Hulle sal dit eerder aanmoedig.

Ansie ·

Ek het nie woorde nie…dis is net so ongelooflik hartseer….n mamma wat nooit haar babatjie sal sien grootword nie, en n babatjie wat nooit haar mamma sal ken nie….ek het trane in my oe…..dis regtig regtig regtig baie baie sad…..HOEKOM n nuwe mamma se lewe so wreed neem…vir wat:o(

Loretta ·

Niks gaan verander totdat die doodstraf nie terug gebring word nie.

Gert ·

Wat sal gebeur as 3 wit mans in n huis in stap en onskuldige mense vermoor?

Elsabé Hardy ·

Myns insiens die SA se lot in die media se hande. Ons lees elke dag van aanvalle, moorde, verkragtings ens, ens, ens, ens. My vraag is,..wanneer gaan die joernaliste begin om al hierdie inligting en fotos en beeldmateriaal wat hulle so na ons toe uitstuur, na hulle kollegas in diebuitelande aanstuur om daar te publiseer in hul koerante, tydskrifte en uitsaai op al wat radio en tv stasie is???????????????? Glo my, duisende leiers van 100de ander lande lees daagliks koerant of kyk tv of luister radio. Sekerlik lees hulle so nou en dan tydskrifte ook. En indien hulle dit nie doen nie, gaan daar wel iemand wees wat hulle persoonlik ken soos familie en vriende wat dit wel doen….EN SO KAN DIE SAD MAAR WERKLIKHEID VAN DIE TOESTAND IN SA RAAKGESIEN WORD. Soos bv hierdie artikel oor die jong moeder….hoekom dit in Afrikaans op Fb plaas??????????????? Helooooooooooooooooo…….is iemand tuis???????????? Miljoene daaglikse Fb gebruikers verstaan nie ‘n enkele woord Afrikaans nie, en miljoene van hulle het SA Fb vriende. Plaas een dit, sien baie dit raak. Komaan mense…….SKRIK WAKKER

Paul ·

Elsabé, waarom dink jy sou “die buiteland” gepla wees?

Ons kan almal sien wat gebeur byvoorbeeld in Sirië, met grafiese beeldmateriaal, nou al vir meer as twee jaar lank.

Doen ons iets daaraan? Nee. “Die buiteland” is maar nes ons – gewone mense met hul eie probleme.

Petro Claassen ·

Dis hartseer maar daai rowers is barbaars ek is jammer om dit te se maar mense die Here sal met hulle afreken ons moet saam staan en net bid bid bid vir ons veiligheid…

Hans Onrust ·

Degene die dit willen of zouden moeten weten in het buitenland weten hiervan.
Welke taal is niet belangrijk, alle kan vertaald worden.

Ook in de tijden van de anti apartheid hausse hadden velen wel wat anders te doen.

Er is sprake van een zekere overheersing van de mainstream media door zekere krachten die nu iets anders te doen hebben en zich schandelijk van SA hebben afgewend.

Maar daardoor niet uit het veld laten slaan en andere wegen bewandelen.
Sterkte aan familie en vrienden van deze tragische slachting.

garrie kleinhans ·

word f,,,,,n wakker wereld….die “genocide : is al aan die gang vandat die anc aan bewind gekom het”…….HULLE HET TEN DOEL OM AL WAT WIT IS UIT TE MOOR….PETER MOKABA HET DAARVOOR GESKREE EN ZUMA EN KIE STEM SAAM

kobus ·

Kyk net da nog een en da word net me ?@kol da an gedoen nie. Hulle se die kamstage policie doen ondesoek ma hulle doen nie. Ek dink wat hulle doen is net vir plisuur en dis nie reg nie. En ons kan net mmoi niks da andoen nie al doen jy iets dan word mens gearesteer

Wena catherina Coetzee ·

Skrik wakker mense, uhuru is reeds aan die gang, jou vel is verkeerd jys limited edition…….Die barbare wil jou uit die weg uitruim…….Hulle gryp nou jongmense ook…….Genadige Vader wees oor my blanke volk beskerm hulle …………………

nettie ·

GEEN EEN HET DIE REG OM TE MOOR EN PLUNDER, MAAR AS JY SIEK IS OM DIT TE DOEN DAN SAL JOU DAG AANBREEK OM TE MOET REKENSKAP GEE. MY HART BREEK, WANT WAT HET DAARDIE MA VERKEERD GEDOEN OM SO WREED AANGERAND TE MOET WORD EN DAN NOOIT DIE KANS SAL HE OM HAAR KINDJIE TE KAN GROOTMAAK NIE. EK GLO EN VERTROU OP GOD OM IN TE TREE EN DAT ELKEEN WAT OOK GLO SAAM SAL BID DAT DIE BOEWE GEVANG SAL WORD.
PAPPA JY WAT OORGEBLY HET, WEES STERK EN GOD SAL JOU DRA IN JOU TYD VAN ROU EN BITTERE SEER. PAS DAARDIE GESKENKIE WAT HY AAN JUL GEGEE HET OP EN AS SY EENDAG GROOT IS, VERTEL HAAR VAN HAAR PRAGTIGE MAMMA.
STERKTE EN VOORSPOED AAN DIE FAMILIE. LAAT GOD IN JUL TYD VAN ROU JUL TRANE AFVEE.

hennie ·

olank jy agteroor sit en galbraak en niks aan die saak doen nie sal die moord op die witman voortduur tot daar geen witte meer oor is nie! Gaan staan in die ry en wag jou beurt af want seer sekerlik sal jou beurt aanbreek….so word dit “gesing” deur die swart politici vanaf die openbare verhoog!!Wees geduldig , jou beurt kom ook!!!

hennie ·

Kenmerkend vanS A POLITICI is hul almal doodstil oor hierdie wreedaardige moordadige aanval op n blanke vrou in haar huis en dit sluit die DA in….geen veroordeling , geen uitbarsting…….net stilswye !!!! DUI hul stilswye op n stille goedkeuring van die moord op blankes??????Hierdie vraag kan met reg gevra word omrede daar in die verlede uitbarstings en veroordeling van soortgelyke misdade was waar die slagoffers nie- blank was….toe spring al wat politiewke party op die wa van veroordeling……wat n tragiese skande vir die wat veronderstel is om die land te bestuur……..stilswyende volksmoord op die minderheids blanke groep in Suid AFRIKA!!!!!!!!!!

Jessica.. ·

Al ooit gewonder WIE die bevel sal gee om doodsraf uit te voer as dit terugkom?weet jy..dit sal nie terugkom nie..want al daai barbare wat so moor en doen net wat hulle wil is “loyal ANC supporters”so nevermind mense se lewens wat onnodig gevat word ens..solank hulle votes het..maar wag..die wiel draai..Net GOD mag besluit wie word gevat en hoe..so laat hulle aangaan..hulle gaan nog mekaar uitwis..kyk na Malema en Zuma..was goeie vriende..NOU?jammer dat onskuldige mense se lewens gevat moet word asgevolg van ‘n regeering wat almal GR2 het..hoe gaan dinge verander?dit gaan nie..Die wittes moet begimn saamstaan en nie elkeen in sy eie rigting in slaan nie..en ons moet op ons kniee gaan en ons Liewe Vader vra om die land te red..Want net hy sal kan..”Siener Van Rensburg”Read it..I rest my case..sterkte aan man en famillie..wees sterk en weet dat Jesus nie slaap nie..en daai barbare het miskien lekker gekry om ‘n witte se lewe te vat..maar hulle sal boet daarvoor..vir altyd..in die HE’LL..en daai pragtige Mamma sal weer haar dogtertjie en man sien..net nie op die die aarde nie..op ‘n baie beter plek..Wees sterk..Al ons liefde en ondersteuning…

Pieter ·

Hennie, dit is nie net die politici wat stil is daaroor nie. Geen koerant waarvan ek weet het daaroor geskryf nie. Dit laat my dink aan die Moslem oproer in Swede verlede week. Daar word eufimisties verslag daaroor gedoen as sou dit imigrante wees, wat welliswaar so is maar daar word verswyg dat dit Moslem imigrante is. So word totaal veswyg dat dit Swart aanvallers is. In Suid Afrika is daar reeds sedert 1994 65000 wittes vermoor waarvan 98% aan die hand van Swartes. Is dit so moeilik om eerlik te wees. Om polities korrek te wees dra ‘n groot mate van oneerlikheid saam. Vra maar vir Max du Preez.

Etienne ·

Doodstraf????????? Sal NOOIT terugkom terwyl ANC beheer oor die land het nie! Tyd dat ons hulle 1 vir 1 begin uitmoor maar Ons as Blankes het waardes wat ons weerhou van misdaad. Miskien moet ons tog die besluit maak want Niemand, insluitend die Buiteland, gaan ons help nie want die Regerings van die Wereld ondersteun die ANC. Geskiedenis het bewys, dat Vrouens, kinders & oumense altyd die teiken van n Oorlog was en ja, tans is daar n Oorlog, Swart op Wit!!!!!!! Probleem is, mense wil dit nie Glo nie! Vanaf 1994 tot hede, het meer as 70000 Blankes hulle lewens verloor, en die syfer styg by die dag!!!!! Daar is net 1 uitweg en julle behoort te weet wat dit is!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Tyd dat ons as Volk saamstaan, die Gelofte eerbiedig wat deur ons Voorvaders en Moeders afgele was en Terugvat, wat aan Ons behoort!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Mag God sy vertroosting oor die Man, sy Familie & Vriende bring en mag God ons ly tot n Oorwinning want sonder Hom, is dit nie moontlik nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Tyd om te Besluit, Suid Afrikaners!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.