Julius Malema in hegtenis geneem

Julius Malema, die leier van die EFF. Foto: Werner Beukes / SAPA

Julius Malema, die leier van die EFF. Foto: Werner Beukes / SAPA

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV), is Donderdagaand in hegtenis geneem nadat hy die spoedgrens verbreek het.

“Malema is deur die hoëspoed-eenheid in die Vaal op die N1 aangekeer nadat hy teen 215 km/h in ‘n 120 km/h-sone gejaag het,” het Busaphi Nxumalo, woordvoerder vir die Gautengse verkeerspolisie, gesê. “Hy word steeds aangehou,” het Nxumalo om 19:25 gesê.

Malema sal by die polisiestasie in die Vaal aangehou word.

Verdere besonderhede is nie onmiddellik beskikbaar nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

15 Kommentare

Kobus Brytenbach ·

Ons sal maar sien of hy ooit veevolg sal word, hy is mos ”royal game”!

Ria Maritz ·

Nou-ja toe, ek kan nie help om te wonder wat sy reaksie was na hy gevang is !

jolandi. labuschagne ·

Ek hoop hulle hou hom daar en gooi die sleutel weg

pieter ·

Gumtree advert – To swop – 1 x slighty used , caviar and champagne stains, xxxl red t-shirt with matching beret for 1 tub vaseline . Urgent. Contact advertiser at Cell 13, Diepkloof SAPS

Justi ·

Ek hoop hy sit laaaaaaank.

O genade hoe lag ek vir daardie kommentaar.

Iemand ·

Hoe jammer kry ek nie die arme gemors nie. Hy het al sy huis verloor asook sy plaas. Hy mot SARS betaal en nou dit. Vra vir Steve om jou borg te betaal, hy het banja tjelt en sal verstaan.
Hoop hulle laat hom seep optel.

Pieter Potgieter ·

Aag vriende ! Wys tog julle is jammer vir hom miskien gee hy ook vir julle plase. Maar onthou net as julle hom besoek oor die naweek vat baie gronbone saam veral die wat doppe op het want geen boer maak n boon skoon vir vetgat……. ! Laat hom tuis voel en ja vat n piesang saam vir my en se met komplemente van die Potties mag hy lank sit is ons wense. Hahahaaaaah

Chris ·

Is dit nie tyd dat ons die ou begin ignoreer nie. Blameer die pers want Malema ry op die rug van die pers en die mense hou van die stories. As daar minder aandag aan hom gegee word sal hy minder aandag soek. Ek dink hy kan dalk skits wees.

Lizane ·

Laat hom sit dink omdat hy in amp is hy kan maak wat hy wil. Jammer werk toe nou nie so nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.