Julius wil met soldate vergader

Julius Malema

Die minister van verdediging het na bewering ʼn dringende vergadering belê nadat dit bekend gemaak is dat die geskorste ANC-jeugliga-leier Julius Malema vandag lede van die weermag sal toespreek.

Floyd Shivambu, geskorste woordvoerder van die jeugliga, sê soldate het Malema versoek om hulle toe te spreek en na hulle besware en eise te luister. Shivambu sê die soldate word glo gedreig met ontslag en kla oor hulle salarisse. Beeld berig intussen dat Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, gesê het dat sy nie sal toelaat dat Malema die weermag destabiliseer nie. Dit kom nadat Malema die afgelope twee weke duisende mynwerkers aangevuur het om stakings te hou tot daar aan hul eise voldoen word. Die departement van verdediging het gewaarsku dat daar ernstige gevolge sal wees vir die soldate wat die vergadering met Malema bywoon aangesien daar nie toestemming gegee is vir die vergadering nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

pieter13 ·

Vir hoe lank gaan Malema nog hoeveel mense teen mekaar opwerk? Vir hoe lank gaan hy net doen wat hy wil, wanneer hy wil? Vir hoe lank gaan hy nog hierdie onaantasbaare houdingtjie inslaan? Ek hou vol dat hy net iemand anders se skoothondjie is. Julius is te onnosel om so iets aan te pak op sy eie. En die bloote feit dat hy geld uit Zimbabwe ontvang, maak my kruwelrig! En waar is Jacob Zuma met hierdie gebeure? Of gooi hy soos gewoontlik weer ‘n blinde oog? Of is hy alweer in die buiteland om vir ander te gaan lieg oor die gebeure in hierdie dieretuin? Al ooit gehoor van die term “Vote of no confidence”? Ek voel so oor ons hele regering en hoe dinge gedoen word! Mense, let mooi op! Dit is wat gebeur as ‘n handlanger, ‘n leier gemaak word! Totale chaos!

Carol van den Heever ·

Why is this man not yet arrested…the Boeremag was arrested and standing trial for Hight Treason…is this not the same that JJ is doing????

pieter13 ·

Carol, that’s easy to answer. Julius is not white and he is someone else’s puppet. He is guarded against any danger by the ones using him. Julius does not have the brain capacity to do something of this magnitude. Besides, IF he should go to jail, it will not be 2 months before he would be released due to one or another “terminal” matter, just like Shake Shibir and Silebe. For a terminal patient (meaning you have about 6 months left to live), Shake is looking healthy as a pig in mud. Buy hey! What do you expect from a corrupt government where it isn’t about who you are and how good you are at your job, but your skin color, your connections and how good you are at being sly and corrupt.

Julius thinks of himself as a god. And let’s give it to him, he is a good actor, as he actually looks like he has an idea of what he is talking about. He is also better at giving speeches than Jacob Zuma…not like it is rocket science to do that. Try to get your hands on the book called “Animal Farm”. That book is the exact story of the fall of SA since ’94. “All are equal, but some are more equal than others”. That is what is going on in this zoo they call a country. We all have rights, but some cultures have more rights than others. A great example is Jacob Zuma. On paper, he is supposed to be the SA leader, thus supposed to set an example. But what pathetic example isn’t he?! We all know how he dodged the rape case against him, he made new laws and appointed certain judges for his weapon scandal and corruption cases, he has how many wives and children and a few extra-marital children, he has Std 2 / Grade 4, he can’t read in public for more than 3 words at a time….Please tell me how the hell did someone like him become the president without corruption and contacts???? He is a failure and a joke, not a leader. And his pathetic lie of an excuse is… “It’s paat of ma cultcha”. Have any white man do that and you’ll see how fast that man gets ridiculed and put away.

So Carol, as long as we have to put up with this sham of a government, Julius is safe to go on as he pleases. Either some high-placed ANC member is telling Malema what to do OR some Zimbabwean rubbish is doing it, as Malema is receiving a constant amount of money from Zim.

Brenda ·

Jy weet Pieter, my Engelse Juffrou, juf Smith, het in ons matriekjaar (1990), toe Animal Farm ons voorgeskrewe boek was, al vir ons gewaarsku dat SA presies dieselfde paadjie gaan loop as AL die ander lande waar kommunisme ingestel is en klaaglik gefaal het. Hoekom werk kommunisme nie?? OMDAT, hoe mooi dit ook al klink op papier, dit NIE God se plan is nie en waar God nie die middelpunt van ‘n plan is nie, sal dit NOOIT in der ewigheid slaag nie. So al die liberale Godslasteraars, wat Hom met ‘n passie haat, en hulle beywer vir ‘n EEN WERELD REGERING (want dit is wie agter Malema sit en sy ” puppetmasters” is) – GOOD LUCK!!! God is en bly in beheer en HY alleen beskik oor die lewenslot van elkeen van ons. Hy stel konings aan en Hy sit konings af en NIKS gebeur sonder dat dit SY WIL is nie.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.