ʼn Vermeende kaper is Dinsdag geskiet en gewond deur die bestuurder van die motor wat hy probeer kaap het in Wemmerpan, Johannesburg.
Lt.kol. Lungelo Dlamini, woordvoerder van die polisie, sê vier mans het die motor in Mooistraat probeer kaap. “Die slagoffer was by die oprit van die N17 toe sy voertuig deur ʼn ander motor geblokkeer is. Terwyl hy ʼn u-draai probeer maak het, het die verdagtes op sy motor losgebrand. Die motoris het uit sy motor geklim en teruggevuur en een van die verdagtes in die voet geskiet.” Dlamini sê twee van die vermeende kapers is in hegtenis geneem en sal binnekort in die Johannesburg-landdroshof verskyn op aanklagte van poging tot moord en die besit van ongelisensieerde vuurwapens.
Good for him!!! Hy sal nou vir ‘n rukkie ‘nie vir kwaadgeld kan rondloop nie.’
LoL – met hierdie spesie werk dit so, waar ‘n wil is, is ‘n weg !
Kopskoot is die regte ding. Vra maar enige jagter.
Darem jammer dit was nie ‘n kopskoot nie. Nou moet die belasting betaler weer uithaal vir sy mediese kostes.
Die beste skote bly maar kopskote jammer al vier het nie daar gele nie. Nou gaan hulle net vet gevoer word met belasting geld. Geluk ou maat jy het probeer. Ons het te lank toe gegee
My sentiment ook, skiet hulle in die been, DIE KOPBEEN !
wha ha ha, stem!
n 12 boor doen n netjiese “job”.Ook jammer dit was nie n kopskoot nie.
Lees enige koerant en dit klink soos die donnerse wilde weste hier!!! Dis omtrent tyd dat ons begin terug skiet
MOES VIR DIE KOP GEMIK HET