Karabus vlieg vandag terug

Prof. Cyril Karabus

Dr. Cyril Karabus, ‘n Suid-Afrikaanse onkoloog wat tans in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) is, vlieg Woensdag terug na Suid-Afrika toe. ʼn Groot verwelkoming is vir Karabus in Kaapstad gereël.

Karabus het ʼn vlug om 11:00 vanaf Abu Dhabi bespreek nadat hy gister na ʼn lang gespook sy paspoort teruggekry het.
Die 78-jarige pediatriese onkoloog word sedert 18 Augustus in die VAE aangehou nadat hy in absentia gevonnis is vir die afsterwe van ‘n meisie van Yemen wat hy in 2002 vir leukemie behandel het. Hy is op 21 Maart vrygespreek en was ook suksesvol met sy appèlverhoor.

Lees ook:
Karabus kry paspoort terug
Karabus het borggeld ontvang
Karabus dalk môre oppad huis toe
Karabus dalk binnekort tuis
Nóg ‘n terugslag vir Karabus
Karabus dalk eers oor 2 weke tuis
Karabus onskuldig bevind
Karabus dalk vinnig tuis

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.