Kindermoorde veroordeel

boom hang

Argieffoto

Die Gautengse regering het Woensdag die moorde van twee meisies, onderskeidelik vier en vyf jaar oud, wat vroeër die week wreed vermoor is, streng veroordeel.

“Watter soort samelewing is ons om sulke soort barbarisme in ons midde toe te laat?” het premier Nomvula Mokonyane in ʼn verklaring gevra. “Dit het tyd geword dat ons as die regering en die gemeenskappe, enige kindermoordenaars of -mishandelaars in dié provinsie ontuis laat voel.”

Maroela Media het Maandag berig ʼn vyfjarige meisie se liggaam is tussen ʼn hoop vullis in Johannesburg gevind nadat sy glo versmoor is. Die liggaam van ʼn vierjarige meisie is ʼn paar uur vroeër ook in die stad gevind. Sy is verkrag en halfnaak aan ʼn boom opgehang.

Lees ook:
JHB-kleuter glo met sak versmoor
JHB-kleuter aan boom opgehang

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Willy ·

En trek die lyn sommer verder. Alle moorde en alle verkragtings.
Nie net veroordeel. Doen iets daaromtrent.

Naal de Koker ·

√ vir hierdie barbare beteken ‘n lewe minder as NIKS !!!!!

Willy ·

Presies wat jy sê Trippie. Hierdie Mokonyane wil dit ‘n emosionele ding maak omdat dit kinders is maar wil gerieflikheidshalwe vergeet hoe lyk die oumense wanneer die skuim in hordes hulle martel dié wat dit oorleef het. Dié wat vermoor is lyk baie erger.
Ek haat!!! hulle.

Willy ·

JAVR ek wens ons kan ‘n berig kry waar ons weer kan joke en giggel. Raak nou al bietjie gatvol vir hierdie ernstige sake haha.

JAVR ·

Gaan lees kommentaar oor die doof van ‘n dokter! Kan nogal snaaks wees!

Trippie ·

“Watter soort samelewing is ons om sulke soort barbarisme in ons midde toe te laat?”

Ekskuus tog, en om te sê kindermoordenaars of -mishandelaars moet sogenaamd ontuis voel in een spesifieke provinsie – genade Nomvula, haal die oogklappe af. Dit gebeur in ELKE provinsie ! Dit is barbaars, julle laat dit toe, BRING TERUG DIE DOODSTRAF !

Nog iets, laaste, maar nie die minste – hoekom GEEN woord steeds oor moord op Boere en Blankes, dra julle kennis daarvan ? Voed EERS jul swart mede-broers-en-susters op om beskaafd te raak ! MAAR, DIT SAL NIE IN MY LEEFTYD GEBEUR NIE !

JAVR ·

Yeeeeeeaa vir Trippie!!! Ek dink ons moet haar verkies om ons te verteenwoordig in die regering!

Deniele Visser ·

Als goed en we’ll!Die 2 kinder moorde word veroordeel,mar wat van die “A Randfontein man accused of the murder and rape of his 10-month-old daughter, Samantha, has skipped bail and is on the run” ?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.