Kinderporno-saak: Een verdagte se saak van rol geskrap

Argieffoto.

Argieffoto.

Die saak teen een van die ses mans wat daarvan verdink word dat hulle deel is van ʼn internasionale kinderpornografiesindikaat is Dinsdag in die Randburgse landdroshof van die hofrol geskrap.

Die saak sal weer in die hof voorkom wanneer die Direkteur van Openbare Vervolging die staat opdrag gee om voort te gaan met die verhoor teen die 45-jarige man.

Hy is aangekla vir die besit van kinderpornografie nadat hy en vyf mans van regoor die land in Augustus in hegtenis geneem is.

Die ses mans is op 15 Augustus in hegtenis geneem nadat die polisie ʼn wenk van Interpol ontvang het.

Lees ook:
Kinderporno-saak: Onderwyser vlugtig in hof
Kinderporno-sindikaat: Onderwyser weer in hof
Kinderporno-sindikaat: Verdagte in hof
CDP reageer op kinderporno-kring
Kinderporno-kring: Ondersoek verdiep
Kinderpornografie-ring: Ses hoës in hof
Ses SA-hoës vas oor kinderpornografie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Oosie Oosthuizen ·

Hoe kry party mense dit reg om so-iets met ander
mense se kinders te doen en dan word die saak van
die hofrol geskrap??

Trippie ·

Oosie, hoe kry ENIGE mens dit reg om dit aan ander te doen – ons leef in ‘n BAIE siek samelewing.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.