Kinderporno-saak: Onderwyser vlugtig in hof

hofhamertjie-2-320x264ʼn Voormalige onderwyser het Maandag vlugtig in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn in verband met sy beweerde betrokkenheid by ʼn internasionale kinderpornografiesindikaat.

Die man, wat tans uit is op borg van R2 000, moet op 8 November weer in die hof verskyn.

In Augustus het vyf ander mans, waaronder nog ʼn onderwyser asook ʼn afgetrede skoolhoof, in howe regoor die land verskyn op dieselfde aanklagte. Die ses mans is op 15 Augustus in vier provinsies in hegtenis geneem na ʼn wenk van Interpol.

Lees ook:
Kinderporno-sindikaat: Onderwyser weer in hof
Kinderporno-sindikaat: Verdagte in hof
CDP reageer op kinderporno-kring
Kinderporno-kring: Ondersoek verdiep
Kinderpornografie-ring: Ses hoës in hof
Ses SA-hoës vas oor kinderpornografie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.