Klerksdorp skuld Eskom R91 miljoen, dalk môre sonder krag

Eskom beplan om kragtoevoer na die Matlosana (Klerksdorp)-munisipaliteit in Noordwes te sny, mits die munisipaliteit ʼn agterstallige rekening van R91 miljoen vereffen.

Hilary Joffe, Eskom se woordvoerder, het aan Beeld gesê die kragtoevoer kan Donderdag afgesny word, maar dit sal die heel laaste uitweg wees. Die munisipaliteit is al vir meer as drie maande R91 miljoen agterstallig en hulle het sover geen ooreenkoms met Eskom gemaak om seker te maak dat kragtoevoer nie afgesny word nie.

– Sapa

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.