Krejcir hoor dalk môre oor borg

Radovan Krejcir Maandag in die hof. Foto: Werner Beukes / SAPA

Radovan Krejcir Maandag in die hof. Foto: Werner Beukes / SAPA

Die borgtogverhoor van die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir en drie medebeskuldigdes is Maandag in die Palm Ridge-streekshof uitgestel tot Woensdag.

Krejcir en sy medebeskuldigdes, Desai Luphondo en ao. Samuel Modise Maropeng en George Jeff Nthoroane van die Valke, doen tans aansoek om borgtog. Hulle staar aanklagte van ontvoering, aanranding en poging tot moord in die gesig.

Maandag was ʼn lang dag vir Krejcir en sy medebeskuldigdes in die hof. Krejcir het in ʼn verklaring gesê hy is nie ʼn vlugrisiko nie en dat hy “hier is om te bly”. Hy het gesê hy is onskuldig. Hy het ook weer beaam dat hy deur polisiebeamptes aangerand is nadat hy op 29 November in hegtenis geneem is. Luphondo het ook aangevoer dat hy onskuldig is en dat polisiebeamptes hom voor sy gesin aangerand het. Die twee lede van die Valke het gesê hulle is onskuldig en ontken dat hul enigsins by Krejcir se misdrywe betrokke is.

Lees ook:
Krejcir “hier om te bly”; dwelmtransaksie het glo skeefgeloop
Krejcir beaam polisie-marteling; Luphondo glo ook aangerand
Krejcir-borgtogverhoor na hoër hof geskuif
Krejcir en kie terug in hof
Só het hulle om Krejcir geval
Krejcir-moordverdagte vrygelaat
Agliotti het óók geld geleen by Krejcir
Polisieman wat geld by Krejcir leen, het nie bedank – Valke
Duitse ‘vriend’ van Krejcir ook vas
Krejcir: Valke-hoë vas
Foto’s: Krejcir Maandag by die hof
Krejcir-saak uitgestel
Krejcir moet na hospitaal oorgeplaas word
Krejcir-verhoor agter geslote deure; Opod ondersoek “aanranding”
Krejcir vertrou glo nie staatsdokter
Hof gaan sê oor Krejcir
Krejcir-inhegtenisneming ‘n “reuse deurbraak”
Krejcir-prokureurs weet nie waar hy aangehou word nie
Radovan Krejcir in hegtenis geneem
Polisieman van Oos-Rand het Krejcir-lening aangegaan
Krejcir se ma loof groot beloning uit
Krejcir-werknemer in die hof
“Ek vrees vir my lewe” – Krejcir
Beeld-fotograaf moes foto’s uitvee
Krejcir swyg oor Bedfordview-ontploffing
Bom by Krejcir-onderneming eis twee
Nóg ‘n Krejcir-vennoot doodgeskiet
Krejcir-moordkomplot: Teenstrydighede in bewyse
Bedfordview-man by verkeerslig doodgeskiet; Krejcir ontken verbintenis
Krejcir-moordkomplot: Beskuldigde in hof
Krejcir-uitleweringsverhoor weer uitgestel
Krejcir weer in die hof
Krejcir se vermeende aanvaller dalk veiliger agter tralies
Krejcir se winkel beroof
Foto’s: Krejcir oorleef bisarre sluipmoordaanval

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Peter Says ·

Jou gesin is weg, so jy sou alleen agterbly, Regtig !!!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.