Krejcir-vennoot se borgtog-aansoek wéér afgekeur

Ivan Savov Foto: Werner Beukes/SAPA

Ivan Savov Foto: Werner Beukes/SAPA

Ivan Savov, besigheidsbestuurder van Radovan Krejcir se Money Point, bly in aanhouding nadat sy tweede aansoek om borgtog ook afgekeur is, het The Times Donderdag berig.

Die Johannesburgse gespesialiseerde misdaadhof het in November Savov se aansoek om borgtog afgekeur en die versoek na die Johannesburgse hooggeregshof verwys vir ‘n tweede aansoek om vrylating.

Die Johannesburgse hooggeregshof het Savov se aansoek om borgtog Woensdag afgekeur. Regter Phillip Burochowitz het Savov as ‘n “man van vele aambagte” beskryf wat “enigiets sal doen vir geld”.

Landdros Brian Nemavhidi het in November gesê Savov het nie bewys dat dit in die belang van geregtigheid is om hom vry te laat nie. “Daar is ‘n baie sterk saak teen die beskuldigde,” het Nemavhidi gesê.

Savov (39) staar 10 aanklagte van bedrog en een van geldwassery in die gesig.

The Times het berig dat die klagtes verband hou met die beweerde diefstal van R12.8 miljoen uit die rekening van die Bloemfonteinse korrektiewe kontrakte.
-SAPA

Lees ook:
Geen borgtog vir Krejcir
Krejcir en kie het glo staatsaanklaer gedreig
Krejcir-borgtogverhoor hervat
Krejcir-hofsaak: Bykomende verklaring afgekeur
Krejcir-saak: “Staat het geen saak teen Valke”
Krejcir-verhoor: Hof weier om bekentenis vry te stel
Krejcir en kie hoor vandag dalk oor borg
Krejcir hoor dalk môre oor borg
Krejcir “hier om te bly”; dwelmtransaksie het glo skeefgeloop
Krejcir beaam polisie-marteling; Luphondo glo ook aangerand
Krejcir-borgtogverhoor na hoër hof geskuif
Krejcir en kie terug in hof
Só het hulle om Krejcir geval
Krejcir-moordverdagte vrygelaat
Agliotti het óók geld geleen by Krejcir
Polisieman wat geld by Krejcir leen, het nie bedank – Valke
Duitse ‘vriend’ van Krejcir ook vas
Krejcir: Valke-hoë vas
Foto’s: Krejcir Maandag by die hof
Krejcir-saak uitgestel
Krejcir moet na hospitaal oorgeplaas word
Krejcir-verhoor agter geslote deure; Opod ondersoek “aanranding”
Krejcir vertrou glo nie staatsdokter
Hof gaan sê oor Krejcir
Krejcir-inhegtenisneming ‘n “reuse deurbraak”
Krejcir-prokureurs weet nie waar hy aangehou word nie
Radovan Krejcir in hegtenis geneem
Polisieman van Oos-Rand het Krejcir-lening aangegaan
Krejcir se ma loof groot beloning uit
Krejcir-werknemer in die hof
“Ek vrees vir my lewe” – Krejcir
Beeld-fotograaf moes foto’s uitvee
Krejcir swyg oor Bedfordview-ontploffing
Bom by Krejcir-onderneming eis twee
Nóg ‘n Krejcir-vennoot doodgeskiet
Krejcir-moordkomplot: Teenstrydighede in bewyse
Bedfordview-man by verkeerslig doodgeskiet; Krejcir ontken verbintenis
Krejcir-moordkomplot: Beskuldigde in hof
Krejcir-uitleweringsverhoor weer uitgestel
Krejcir weer in die hof
Krejcir se vermeende aanvaller dalk veiliger agter tralies
Krejcir se winkel beroof
Foto’s: Krejcir oorleef bisarre sluipmoordaanval

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.