Kwaito-sanger in hof oor verkragting

hofhamertjie3ʼn Bekende kwaito-sanger het Maandag in die Roodepoort-landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting.

Brig. Neville Malila, woordvoerder van die polisie, sê die saak is tot 12 November uitgestel wanneer die sanger om borgtog sal aansoek doen. Hy bly in aanhouding. “Die verdagte het die slagoffer na bewering in Maart vanjaar verkrag.” Malila sê die sanger is Vrydag in hegtenis geneem nadat ʼn saak van verkragting op 17 Oktober by die Honeydew-polisiestasie aanhangig gemaak is. Malila wou nie die naam van die sanger bekend maak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

leon ·

More Trip. Hoop dit gaan goed. Ek stem saam name him. Maar swart sangers maak sulke twak soos bv Jub Jub. Hulle worry nie en het geen skaamte nie. Lyk my dis in hul kultuur.

Trippie ·

Dagsê Leon !

Gaan goed dankie, hoop om dieselfde van jou te verneem.

Stem – dit is in hul kultuur (niks wat ons kan doen om dit reg te stel, vele het probeer, en misluk). !

Trippie ·

Hallo Leon – gaan goed dankie, hoop om dieselfde van jou te verneem.

Hierdie is nou my DERDE poging om jou te antwoord.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.