KZN-vrou aan die brand gesteek

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Vrou veg om haar lewe nadat sy Vrydagoggend by haar huis in Umbumbulu in KwaZulu-Natal aan die brand gesteek is.

“Sy het 50% brandwonde opgedoen,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, gesê. “Die aanval sal deur die polisie ondersoek word.”

Die vrou is op die toneel gestabiliseer en sy is na die Prince Mshiyeni-hospitaal geneem vir verdere behandeling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.