Laerskoolkind hang glo homself by skool

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Negejarige seun het homself glo by ʼn skool in KwaZulu-Natal gehang.

“Die voorval het Maandag by die skool in Shezi Mainweg in die Mpumalanga informele nedersetting plaasgevind,” het kol. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie in KwaZulu-Natal, gesê. Die polisie vermoed nie enige gemene spel nie.

Die polisie sal die saak ondersoek en ʼn geregtelike doodsondersoek is gelas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Adriana Stuijt ·

Weet julle van die jong Afrikaner man wat opgehang gevind is aan ‘n boom langs die Elsburg Laerskool in Boksburg gister-oggend om 6vm? Mev Pretorius van die laerskool het dit aan my bevestig gister. Sy het gesê dat die man in sy twintiger-jare was. Sy het gerugte dat die skool gesluit is en die kinders huistoe gestuur is, ontken. Die polisie was kort nadat die man gevind het, by die skool. Van die persone wat dit gesien het het ‘n foto geneem en dit sirkuleer nou glo op die internet. Die man was opgehang gevind by die syuitgang van die Elsburg laerskool.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.