Lekker Curriebeker-aksie lê voor

Rugby ondersteuners kan na ʼn aksiebelaaide Saterdag uitsien met drie Curriebeker-wedstryde wat vandag voorlê.

  • Die Griekwas is om 15:00 in aksie teen die Haaie in Kimberley.
  • Die Blou Bulle en die Goue Leeus pak mekaar om 17:05 in Pretoria.
  • Om die dag mee af te sluit, meet die WP omstreeks 19:00 kragte teen die Cheetahs in Bloemfontein.

Maak seker dat daar genoeg peuselhappies, biltong en bier is… en sterkte met die stryd om die afstandbeheerder.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.