My lewe is in God se hande – Mugabe

Pres. Robert Mugabe

Pres. Robert Mugabe

President Robert Mugabe van Zimbabwe, wat volgende maand sy 90ste verjaarsdag vier, het gesê hy het nie ʼn geheim om lank te leef nie.

Mugabe het Dinsdag tydens sy suster, Bridget, se begrafnis gesê hy weet nie waarom hy nog leef nie, en dat “alles in God se hande” is. Mugabe het al vyf sibbe oorleef. Bridget was al jare lank kritiek siek en het in die ouderdom van 78 gesterf.

Mugabe het vandeesmaand van Singapoer af teruggekeer waar hy al in die verlede mediese behandeling ontvang het. Hy is tot volgende maand met verlof.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

PURE BOER ·

Jy is reg muapie, als is in GOD se hande. GOD wil jou nog n kans gee om reg te maak wat jy van GOD se skepping gebreuk het. GOD wil he jy moet n voorbeeld vir HOM wees voor jy dood gaan, sodat jou volgelinge die selfde pad kan loop, en dit is GOD se pad. Jy sal moet wikkel muapie, anders gaan jy en hitler mekaar ontmoet.

JD ·

Ag ja…..tragies as hy ook binnekort moet sterf en vir altyd in die hel gaan brand!!!!Ek hoop die vuur is EKSTRA warm.

Lukie ·

Ja, bavaan. Ek verstaan julle klomp sjonas al te goed. Ek moet net die lesers grootmaak en verduidelik van die ‘god’ wat bob van praat. Daar is duisende gode oor die wereld en die een wat bob aanhang is ‘n bygeloof wat voorkom tydens die slag van ‘n rooipoothaas. Die uniek aan die sjonas in daardie streek. Bob is ‘n baster tussen sjona en sjangaans van die noorde van masambiek. Die eet van die haas se longe word as ‘n soort van geestelike reiniging geglo. Hy eet net eenmaal haaslonge en dan word inisiasie uigevoer by mans en vroue loop ook deur onder die mes. Dan word die vuur van sy voorvadergod, wie dit ook al was, ‘n rooibrandende vuurkooltie op die se tong gesit. Dit is die seel dat hy nooit sal teepraat teenoor sy voorvaders nie. Die ‘god’ noem hulle ‘ seschenelle ‘ hulle is glo vrekbang vir die bob se god. Dis nie die selfde god wat ek en jy in ons bybel van lees nie. Hulle noem hom ook god soos die hindos ook vuur as hul god sien. Hindos meen egter ook dat vuur alles kan verteer en die magtigste krag op aarde is. Vuur is hulle god. Dis net iets snaaks wat ek met julle deel. Ek ken want ek is daar grootgeword.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.