Liggaam spoel uit by Bloubergstrand

Die liggaam van ‘n man van Table View in Kaapstad, het Saterdagoggend op Bloubergstrand uitgespoel.

Waldo Vernandez (48) het vermoedelik verdrink, maar November Filander, woordvoerder van die polisie, sê ‘n geregtelike doodsondersoek sal uitgevoer word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae