Loononderhandelinge met poskantoor bereik dooiepunt

Die Kommuposkantoorfietsnikasiewerkersvakbond (CWU) het Maandag ’n loongeskil met die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) verklaar.

Die CWU eis ’n loonverhoging van 10% terwyl die poskantoor ’n verhoging van 6% aanbied.

Die poskantoor sê hy kan nie ’n hoër verhoging bekostig nie, aangesien hy die afgelope jaar verliese van R178 miljoen gely het, wat onder meer spruit uit grootskaalse stakings in Februarie en Maart vanjaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.