Die Kommunikasiewerkersvakbond (CWU) het Maandag ’n loongeskil met die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) verklaar.
Die CWU eis ’n loonverhoging van 10% terwyl die poskantoor ’n verhoging van 6% aanbied.
Die poskantoor sê hy kan nie ’n hoër verhoging bekostig nie, aangesien hy die afgelope jaar verliese van R178 miljoen gely het, wat onder meer spruit uit grootskaalse stakings in Februarie en Maart vanjaar.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Dooiepunt ? Niks snaaks nie. Alles daar is maar half dood.