Lyk spoel by Durban uit

Argieffoto

Die liggaam van ‘n man is Maandagoggend op ‘n strand in Durban in KwaZulu-Natal opgespoor.

“Die polisie se soektog- en reddingseenheid het die man op Twinistrand aangetref,” het kapt. Troy Allison, woordvoerder van die polisie, gesê.

‘n Man het Saterdag naby Dakota-strand verdrink en Allison het gesê ‘n nadoodse ondersoek sal bepaal of dit dieselfde individu is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.