Steve Hofmeyr het Maandag ʼn lusmaker-foto gelaai nadat hy en Janine van der Vyver Saterdag stil-stil die knoop deurgehaak het.
Steve het die foto op sy Facebook-blad geplaas en daarby gesê aanhangers moet die Sarie-tydskrif dophou vir meer foto’s.
Lees ook:
Huweliksklokkies lui vir Steve en Janine