Ma en kinders in knyp ná pa selfmoord pleeg

Louise en Marius tydens hul troudag.

Louise Lamprecht van Pretoria, ʼn 23-jarige ma van twee babatjies, moet kop bo water probeer hou nadat haar man Dinsdag selfmoord gepleeg het.

Susan Kruger, Louise se ma, het Donderdag aan Maroela Media gesê die gesin was afhanklik van die pa, Marius (21), se inkomste. Marius het as ʼn ambagsman in die omgewing gewerk. “Marius het Maandag sy werk verloor en dinge het net te veel begin word vir hom,” het Kruger gesê. “Hy het vir my gesê hy is moeg vir die lewe. Ek het vir hom gesê hy moet nie sulke goed kwyt raak nie en het nie geweet hy gaan selfmoord pleeg nie,” het sy bygevoeg.

Marius het Dinsdag omstreeks 10:00 vermoedelik sy eie lewe geneem deur homself te hang. “My dogter was vir 10 minute buite die erf. In daai tyd het Marius die heining van die erf gesluit en homself op die stoep voor die kombuis gehang. Louise het op sy liggaam afgekom.”

Louise het na die voorval by haar ma ingetrek met haar eenjarige dogtertjie en twee maandeoue seuntjie. “Sy wil nie meer by hul huis bly nie want die toneel spook die heeltyd by haar,” het Kruger bygevoeg. Kruger en ander barmhartige Samaritane spook nou om Louise by te staan, veral met doeke, melk en kos. “Ons gaan ook probeer om ʼn Wendy-huis te bekom sodat sy in my erf kan bly,” het Kruger gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

31 Kommentare

Emmerentia du plessis ·

Louise en fam.Ek bid vir julle dat julle die Here se arms om julle ,onder julle en ook bo julle sal voel en weet Hy sal vir julle sorg .Sterkte vir n baie moeilike tyd wat gaan volg .Ons sal onthou om julle elke dag aan God se liefde op te dra .Sterkte .Emmerentia

maryke steenkamp ·

Rozanne Swart Steyn wrote:

Daar doen die ronde op fb en bbm n boodskap van n ma en 2 kleintjies wat dringend hulp soek want die pa het sy werk verloor en toe selfmoord gepleeg. Dis nie die waarheid nie. Ja hyt selfmoord gepleeg want hulle 2 het Dinsdagoggend baklei en toe hang hy hom. Hyt by ons gewerk. Daar is geen brief aan hom gegee of waarskuwing aan hom gegee dat hy sy werk verloor het nie. Ons werk deur Labourlaw in Pta-noord en mag nie afdank sonder brief nie. Sy neef en oom werk ook by ons en weet dat hy nie afgedank is nie. Sy neef het hom Dindag oggend voor hy dood is nog gebel om te hoor waar hy is toe se hy, hys oppad werk toe. Sy wil haar gemors deur ons naam toesmeer. Sy vra orals skenkings en sodoende hoef sy nogsteeds nie te gaan werk nie. Haar man Maruis was ook nie skaam om vir ons te vertel watse probleme tussen hulle 2 is nie. Ek wil net my kant ook stel omdat almal wat ons ken en die storie weet nou by ons wil weet wat aangaan

Dikkes ·

Ek self het die bbm gekry, en op FB daarvan gelees, weereens ‘n saak het twee kante! Sy kan gaan werk, en die kleintjies by haar ma los om na hulle te kyk bedags. Om so blatant te lieg. So jammer die pappa van die kleintjies het selfmoord gepleeg, sy arme ouers, familie, kennisse, vriende. So jonk, so onnodig. Sterkte aan die kleintjies asook aan sy ouers.

Estelle Smith ·

Maak seker nie saak hoekom hy selfmoord gepleeg het nie. As sy gewerk het dan was sy nou nog steeds op kraamverlof so dis ook nie nodig om haar af te maak as sleg nie omdat sy nie werk nie. Moet die arme kinders nou daar onder ly omdat daar fout met die ouers was?

Jenny Bessinger ·

Graag wil ek net aan almal sê wat sulke stories versprei om eerder te dink voor julle goed sê wat kon gebly het. As julle nie deel is van die familie nie, en tensy jul nie self Dinsdag oggend by was toe als gebeur het nie, hou eerder jou kommentaar vir jouself. As julle nog nie self ‘n eggenoot aan die dood afgestaan het nie, sal julle ook nie weet waardeur Louise gaan nie. Dis hartseer om te dink dat iemand deur sulke moeilike tyd kan gaan en dat daar mense is wat so gevoeloos kan wees. @ Dikkes, graag sal ek wil weet wie jy is, om sommer te sê Louise lieg oor als? Jy is vinnig om kommentaar te lewer maar jy het nie eers genoeg “guts” om jou naam te wys nie, jy skuil agter ander name. Gun asb Louise en die familie tyd om oor meeste van die rou te kom en als te probeer verwerk. Daar is genoeg seer soos wat dit is, dis nie nodig om dinge erger te maak nie. Selfmoord is ook nie ‘n ding wat mens sommer net in ‘n oogwink besluit nie, selfmoord bou in ‘n mens op oor ‘n tydperk, gaan lees maar gerus oor dit. Elkeen wat kommentaar wil lewer gaan lees gerus eers Mattheus 7 vers 1 tot 5, voor jul net goed kwytraak. Louise, Dolla’tjie ons is 100% hier vir jou en die kindertjies. Sterkte :)

Carla Kruger ·

Ek stem 110% saam Jenny! Geen een kan vinger na Louise se kant toe wys nie! Rozanne, was jy die oggend daar saam Louise en Marius toe die voorval gebeur het? Nie? So HOE kan jy se hulle HET baklei en dis die rede vir sy dood? Magtag mense! Maak nie saak hoe die situasie WAS of hoe die situasie NOU is waarin Louise en haar 2 pragtige kindertjies sit nie, dis nie maklik vir haar nie!! Maak nie saak wat die rede was waarom Marius gedoen wat hy gedoen het nie, dis gedoen. Dit was SY keuse! Net hy en die Here sal weet waarom! Daar sal NOOIT antwoorde wees nie. Respekteer Louise en waardeur sy gaan. As jy iets slegs wil se, hou dit eerder vir jouself! Geen mens verdien dit nie! Sys ‘n mens nes elkeen van julle en AS julle gewonder het, sy het ook gevoelens! Dis nie maklik vir haar nie, en al die “snottie” comments plaas verder druk op die vrou!

Almal gooi links en regs kommentaar rond, se Louise sleg maar het enige een van julle al vir ‘n oomblik stil gaan sit en gaan dink aan daai 2 klein onskuldige kindertjies? Ek glo nie!!

Louise, pops jy hoef NIKS aan NIEMAND te verduidelik nie!! Jyt genoeg wat in jou glo en bank vas agter jou en jou 2 wonderlike engeltjies staan! Moet jou nie steur aan mense se “snottie” comments nie dolla! Staan sterk, hou jou kop hoog!!

nandre ·

Dis fucktup van daai ou om self moord te pleeg wat kinders het kom by en die vrou kan gaan werk daai kinders heti ge vra om daar te weesi dit maak my baie kwaad

Jenny Bessinger ·

En aan almal wat dink dis so maklik om net uit te gaan en ‘n werk te kry, dis nie so maklik nie, werk is skaars, en hoe moet sy inelkgeval binne 3 dae na haar man se dood sommer ‘n werk he?

Is een van julle dalk gewillig om vir haar ‘n werk aan te bied aangesien julle dit so maklik vind om werk te kry? En as julle nie self al aan depressie gelei het, om te weet wat mens deur maak om tot op die punt van selfmoord te kom nie, moet eerder nie kommentaar lewer nie, want julle klink soos mense wat net ‘n storie soek waarop julle soos parasiete kan teer.

Het een van julle al ooit daaraan gedink dat dit die pa se besluit was dat sy vrou eerder ‘n huis moeder moet wees sodat hy weet sy twee pragtige kinders kry die beste sorg eerder as om hulle net by ‘n plek te dump deur die dag. Hou asb op met julle spekulasies en lelike aanmerkings en los eerder die familie uit waarvan julle nie deel is nie

Carla Kruger ·

Niemand van julle wat sulke negatiewe comments los staan haar by of help haar eenigsens met ENIGE hulp whatsoever nie so waarom julle nekke breek oor hoe die situasie is waarin Louise is?? Hoekom pla dit julle so? Julle is duidelik NIE deel van enige iets nie. Hoekom bepaal julle nie eerder julself by julle eie probleme nie, maar soos julle aangaan is dit asof julle elkeen ‘n perfekte lewe lei!

@Nandre, dis als behalwe “fucktup” van Marius! Eks seker as jy in sy skoene gestaan het sou jy dit NIE aanskou het as fucktup nie. En net oor sy nou nie ‘n werkende mamma is nie kritiseer almal haar? WTF!! Is dit ‘n sonde? En terloops sy staan nie met ‘n jammer gesig en VRA vir hulp nie. Haar familie, vriende en mense wat OMGEE het aangebied! Kry eers julle feite agter mekaar voor julle mense wil sleg maak!!

Angelique Badenhorst ·

(Sien wat Roxanne gestuur het ) Louise, ek het nou n uitkak van my lewe by man gekry. Ek is jammer oor wat ek op fb gesit het. Dit was net vir my verskriklik dat my vriendinne my bel en vra wat gan aan hoek het ons Marius se dood veroorsaak. Dis soos n mes steek as iemand jou beskuldig van iemand ander se dood. Ek wou ook net voor iemand my nou weer bel of sms my saak stel soos jy jou saak gestel het. Ja ek was omgekrap oor ons die skuld vir sy dood rky en Ek het nie bedoel om moeilikheid te maak ni. Wou jou ook nie seer maak nie. Ek is bitter jammer. As iemand my weer vra wat aangaa sal ek maar net die boodskap delete. Marius was rerig n aangename man. November wat ons die werkers weggevat et vir daai naweek het hy my vertel van jou en sy dogterjtie. Ons het lekker gesels. Ek vra weer onverskoning. Ek het alles delete op fb want soos ek se ek wou net my se se en nie moeilikheid maak nie. Sterkte vir julle. En ja jy mag my maar vloek. Ek wou jou bel maar my foon is op charge ek is jammer.

anel ·

Ek weet nie wat julle probleem is met louise nie maar regtig waar mense dis dom van julle om die blame op haar te sit regtig waar!!! Fffs man!!! Wie ook al die ding begin broadcast het om bbm is pleinweg fucktap jamer vir my taal maar regtig waar as jy aandag soek se net!!! Dan sal iemand vir jou baie aandag gee en weet julle wat die persoon wat die ding begin het neh… Jy weet seker j kan in groot moeilikheid kom en wat met louise gebeur het en marius het absoluut fokol met julle te doen nie bepaal julle by julle eie goed en nie ander sin nie regtig waar man!!!! Jamer mense vir my taal maar louise gaan deur baie stres en druk nou plaas julle nog meer druk op haar!!!! Weet julle almal neh… Eks seker julle het ook al so iemand verloor al in julle lewe wat hom/haar gehang het / geskiet het/ vergas met ‘n house pipe in ‘n garage in die kar!!! ens!!!! Asb mense hou asb op die blame op louise plaas asb!!!! Sal dit opreg waardeur

Yolandi ·

Liewe Jenny

Ek dink die manier waarop jy almal nou “judge” is onregverdig. Almal het ‘n reg tot hulle eie opinie. Ek persoonlik is self ‘n enkel jong ma wat op my eie bly, maar ek gaan elke dag van my lewe werk toe vir my kind en ek het ‘n goeie werk en leer selfs verder om vir ons ‘n beter lewe te gee. Niemand het ooit gese sy moes in 3 dae werk gekry het nie, almal wonder net hoekom sy nie gewerk het nie in die tyd en lewe DIS 2013! Alhoewel die pa (wat 21 was) en alleen gewerk het en nie wou he sy vrou moes werk nie, kon sy nog as vrou besluit het sy gaan dit doen om vir hulle en hulle kinders ‘n beter lewe te gee. Vrouens van vandag moet bietjie onafhanklik van mans wees en op hulle eie 2 voete kan staan. Die feit dat sy nie gewerk het nie, is haar eie skuld, niemand anders s’n nie. Weereens ek “judge” haar nie, voel net dat daar iemand moes wees wat haar moes help met die keuses in die lewe want sy is nog baie jonk en kon duidelik nie die regte keuses in die lewe maak tot nou toe nie. Alhoewel ek self slegte keuses in die lewe gemaak het voel ek dat ek ‘n goeie lewe het tenspyte van vroeer keuses want dis hoe ek gekies het om te lewe!

Brenda ·

Ja, Yolandi, jy IS ‘n enkel ma, daarom werk jy. Sy WAS nie ‘n enkelma voor die selfmoord nie. Ek werk ook nie, omdat ek en my man laaaank gelede al besluit het dat ons net die beste vir ons kinders wil he. GEEEEEN geld en oppassers kan die liefde en band tussen ouer en kind en aandag en opvoeding en geborgenheid en sekuriteit en…. en…. en…. gee aan ‘n kindjie wat ‘n eie mamma kan nie!!! Om te sinspeel dat iemand van die brug af is, om “in die tyd en lewe” , nie te werk nie, is ‘n bietjie erg VOORBARIG en ongevraagd. Ek is jammer dat jy MOET werk ( en in die proses baie kwaliteittyd saam met jou kind moet opoffer), maar dit beteken nie iemand wat wel ‘n man het en nie werk nie, is sleg nie! Ja, dit is 2013 en het jy al ‘n bietjie gekyk na ons jeug? Ek wil nie eendag sit met selfverwyt en se het ek maar erder meer aandag aan my kinders gegee en minder die leer na werkssukses geklim nie. Voordat jy iemand aanval vergewis jouself eerder van die feite. En voordat ek aangeval word, ja, ek is ‘n gegradueerde, opgevoede vrou, wat ons Hemelse Vader elke dag dank dat ek DAAR kan wees vir my kinders. Daar, om elke dag elke tree saam met Hom, my te beywer vir die Godgegewe taak as Mamma en opvoeder van my kinders. Daar om elke eina te soen, te help met huiswerk, te ondersteun by sportwedstryde, dansklasse en klavierlesse. Dankie daarvoor, Hemelse Vader. Dit is sooo kosbaar en hulle word so gou groot en dan is dit ook verby!!!

Yolandi ·

Ja BRENDA! Ek het glad nie die vrou sleg gese of gese sy’s “van die brug” af soos jy dit stel nie. As jy dit vir my kan uitwys, asb ek wil graag sien waar ek so gese het!!! Heel duidelik kom jy nie agter wat ek probeer se het nie. JY is maar een van die gelukkige vrouens wat nou wil spog dat jy heeldag na jou kinders kan kyk en nie soos ONS mammas hoef te werk vir ‘n lewe nie. Wel, ek wil nie graag so lewe he nie. Ek geniet my werk baie en geniet dit om te studeer en op my eie voete te staan al sou ek ook baie graag net so baie tyd saam my dogtertjie wou spandeer. MAAR dan dink ek ook aan my kind wat met ander kinders moet “interact” en ook ‘n lewe daar buite moet ken. Wat help dit ek is al wat my kind ken! En as jy wil insinueer dat daar iets fout gaan wees met my kind omdat ek nie elke dag bedags na haar kyk nie sit jy die pot mis. My kind het ‘n normale lewe en sy is ‘n baie gelukkige kind! My kind gaan glad nie anders as jou kinders uitdraai nie dit kan ek jou waarborg. Dit gaan oor hoe jy jou kind groot maak, nie of jy elke minuut saam met hulle spandeer nie. En vir my klink dit net asof jy meer hier namens jouself praat as namens Louise met die dat jy net praat oor jouself en jou kinders! Van ons het eintlik doelwitte en drome in die lewe, anders as om by die huis te sit. Ons is rolmodelle vir ons kinders al spandeer ons nie elke minuut van elke dag saam met hulle nie. So vir jou om werkende mammas, enkel of getroud, so te verkleineer en te oordeel wys maar net watter tiepe mens jy is. Vir jou om “huismamma” te speel maak jou glad nie ‘n beter mamma as ek nie, dit belowe ek jou!

Yolandi ·

En ongeag of sy nie werk het nie want op die einde van die dag is dit nie wat hier belangrik is nie, voel ek baie jammer vir die vrou met die pyn waarmee sy moet saamlewe! Sterkte vir haar en haar kindertjies! Mag die lewe vir julle net beter word en mag die pyn genees! Ek bid vir julle!

Jenny Bessinger ·

Liewe Yolandi,

Ek voel dat as dit jou familie was en mense het jou familie so behandel sou jy ook opgestaan het vir hulle, dis wat families doen.

Maar dis jou opinie en jy is geregtig daarop, but ultimately hoef ons vir niemand verduidelikings te gee of hul opninies te aanvaar nie

Yolandi ·

En ek respekteer dat jy vir jou familie opkom Jenny. Nee jy is 100% reg!!! Julle hoef nie ander se verduidelikings of opinies te aanvaar nie, veral nie die dinge wat jy weet onwaar is nie. Almal is in beheer van hulle eie keuses in die lewe tensy jy met ‘n geweer teen die kop gedreig word en dis waaraan ek dink as ek die situasie van die werk sien. Met die res van die storie het ek volle simpatie en voel ek baie jammer vir haar want dis iets wat jy nie eers jou vyand toewens om oor te kom nie. Sterkte aan almal hier betrokke! Mag die Here saam met julle wees elke stappie van die pad en mag hy julle pyn genees!

Estelle Smith ·

Hierdie hele storie word nou uit verband geruk en dit deur familie of vriende wat skenkings gevra het vir Louise op fb, met stories wat gebasseer was op ‘n leuen dat hy selfmoord gepleeg het omdat hy sy werk verloor het. Ek het gister op Vra vir Raad die eerste keer hiervan gelees en het dieselfde storie net so op ander walls gaan sit met die hoop dat meer mense haar sal help maar nou is ek spyt. Hoekom jok oor die rede? Baie mense pleeg selfmoord oor verskillende redes en die mense help graag die oorblywendes maar sodra hulle agterkom daar word op hulle gevoelens gespeel sodat hulle meer moet gee, sal hulle in die vervolg 2 keer dink voor hulle weer iemand help. Hoe is dit nou regerdig teenoor die volgende persoon wat dringend hulp nodig gaan he? Ek self, sal nooit weer enige storie net as die waarheid meer aanvaar nie. Hierdie was in swak smaak gedoen en mense stenig nou die arme weduwee maar dit was nie sy self wat skenkings gevra het nie. Louise, dit sal ook oorwaai. Hou net jou kop hoog.

anel ·

Liewe Yolandi
Weet jy wat neh…ek weet nie hoekom jy nou so aangaan oor Louise wat nie werk nie!!! Weet jy wat jy is glad nie reg nie weet jy neh…kom ek sê jou gou gou straight forward wat gaan vir wat!!!! As jy nie mooi gelees het nie YOLANDI Marius is nie 21 nie hy is 22 hoor net om jou babbel gou vinnig te bars!!! Oops!!!! Voel jou hartjie nou seer Ai ai gaan sit en bloei in ‘n hoekie as jou hart seer is hoor daar baie hoop vir jou!!!! Louise is oud genoeg om haar eie gevoelens en emosies hoe sy nou voel oor haar man wat oorlede is neh…met enige iemand te bespreek alhoewel iemand ‘n vkn bc op bbm vir die hele wye werêld en op fb twitter en als even die hele land laat weet het oor die hele ding oor Louise se man ek meen wtf as my man 1dag nou dood gaan neh… en die hele wye wêreld weet dit ek sal freakin mal gaan en als weet jy Yolandi jy het dalk duidelik nie iemand ooit in jou lewe verloor of so nie!!!! Want duidelik het jy fkn niks gevoelens vir enige iemand wat nou so moet suffer die die lewe en als wat nie nou ‘n werk het nie en wie se 2 pragtige kinders hul pappa verloor het en Louise wat deur alles moet gaan neh…weet jy dalk hoe erg dit is vir iemand wie jy rrg moer baie lief het en iemand vir wie jy alles sou gedoen het neh…en alles mee sal deel ens !!!! Nou as jy 1 dag iemand moet verloor sal jy we’ll voel hoe dit voel !!!! Niemand is perfek nie vir al nie jy nie!!! En jy is so nie God nie so ja!!! God het ons almal gemaak en weet jy wat moenie Louise blameer nie sy het niks gedoen nie!!! Weet jy Yolandi neh… Jy gaan 1dag hard neer slat aarde toe en dan gaan jy besef wat jy vandag die 18/01/2013 op ‘n Vrydag vir Louise gese het en weet jy wat!!!! Los Louise uit asb!!!! FYI as ek jy is sal ek my mond hou!!! En mag die persoon wie die hele ding begin het en almal laat weet het!!!! Jakaranda94. 2 RSG 5 FM die mense in die hele wye wereld laat weet het mag hy/sy mag haar koekie so vrot word en mag sy dood gemaak word of dood gaan of dood gestraf word deur dit wat sy die hele wye wêreld laat weet het maybe wie weet!!! (Maybe het sy ‘n crush op Marius gehaat en wil aandag hê by al die mense in ons land) Ai ai hartseer maybe gee haar ma/pa (familie) (vriende) (vriendinne) haar nie genoeg aandag nie haha lmfga !!! Geen wonder dis dalk hoekom sy die hele wye wêreld wil laat weet want miskien het sy voorheen kakas gemaak tussen die bygenoemde wat ek gese het en nou haat mense haar nou wil sy bietjie nog meer kakas maak en mense ontsteld maak en op warries sit ens!!!! Ai pop dit wat jy gedoen het neh…ek warsku jou kan ju in groot kakas bring pop!!!! Mag die ou/man wat die hele storie begin het se eiers /ballas af vrot mag hy dood gaan mag hy geskiet word en mag hy deur baie ander dinge gaan in sy lewe mag hy in he’ll ge brand word mag sy hele lewe/vriende/vriendinne/familie/sy julle gesin deur he’ll en leiding gaan!!!! Mag sy gewete vir die res van sy hele lewe mee saam leef mag hy so sleg en al die medicine vir wat hy aan almal gedoen het mag hy als trug kry!!!! Louise eks daar vir jou vriendin ek staan 200%saam jou agter ding vriendin !!!! Die selfde vir die vrou wat ek nie als by gese het wat ek vir die man gese het nie!!! Hoop die persoon wat die goed begin het brand in die he’ll. Xoxo Louise dink aan jou en ju 2 pragtige kinders!!! Jamer vir die lelike woorde as ek enige iemand geskok het maar regtig mens kan net tot hier gaan en nie verder nie!!!!

Chantel Green ·

Sies man!! En jy noem jouself ‘n Vrou!! Om te dink jy gebruik God se naam saam met al jou gevloekery. Ek sal bitter skaam kry as ek jy was. Jy bly seker in Brakpan…

Yolandi ·

Hi Anel

Ek wil net vir jou se dat jy verskriklik kommin klink as jy my vra. Ek het my opinie gegee en as jy mooi gaan lees sal jy sien ek het my simpatie ook aan Louise oorgedra. Jy klink vir my na iemand met geen gevoelens het met die kommentaar nie – veral nie met die dat jy ander mense dood wens nie – dis wreed!!! Sjoe! Jy’t rerig ‘n vuil mond! En ek weet rerig nie hoe jy my bubble moes bars met die feit dat hy 22 en nie 21 is nie… Shame! Gelukkig is ek ‘n sterk mens en gaan nou rerig nie dat iemand so ongeletterd soos jy my kom afkraak nie LOL! Gelukkig is ek baie slim en gaan nou rerig nie verder met jou argumenteer nie want ons vlak van intelligensie lyk my verskil relatief baie! Staan saam met jou vriendin want dis wat enige goeie vriendin sal doen, ek is trots op jou!!! Maar om mense so sleg te se soos jy het ek geen respek vir jou nie!Dinge sal op die ou end vir haar uitwerk soos dit moet! Sterkte aan Louise en haar kindertjies!

Estelle Smith ·

Anel, genade!!! Met ‘n vriendin soos jy het niemand vyande nodig nie. Plaas los jy alles en bly net stil maar nee jy gooi die arme Louise se naam net verder weg. Hoe durf jy sulke goed oor ander wens? Is jy geskool? Ek het nou alle aangestuur na my man wat vir Media 24 werk en jy kan maar virseker weet dat daar ‘n artikel gaan verskyn hieroor en die tipe vriende wat die arme vrou het. Sies, jy behoort jou te skaam. Jy is onopgevoed! Dink jy, jy doen jou vriendin ‘n guns deur vir haar te verdedig? Nee, jy doen nie. Dis een ding om arm te wees maar om onopgevoed en lae klas te wees is iets heeltemal anders. Niemand gaan iets wil gee vir Louise nie want jy slaan haar naam met ‘n plank. Bly liewer stil sodat hierdie storie self oorwaai maar nee, jy soek vergelding. Tipies van ‘n sekere klas mens.

Angelique Badenhorst ·

AAN ALMAL OP DIE KOMMENTAAR!!!!!!!!!!!!!!!! Als word nou te erg het niemand respek nie kan dit nou tot en met einde kry asseblief liewe land het nog nooit so iets beleef in my lewe nie dat mense so aangaan nie los LOUISE en haar familie uit moenie goed se wat lelik is nie hou dan dit eerder vir jouself.. So asseblief kan jul nou asseblief ophou om lelike dinge te se dink aan LOUISE en haar familie hoe moet dit voel as dit met enige iemand van ons gebeur. Ek se niks verder al wat ek se is gaan lees Mattheus ver 1 tot 5 voor jul dinge wil kwytraak dankie….

Joelene ·

Anel …ek is so geskok oor wat jy als oor ander uit spreek ek kap dit af in die naam van ons Vader!! Wie dink jy is jy om van God te praat terwyl jy so vloek en mense verwens sies skaam jou man!! Pasop wat jy se dit kan terug swaai en jou raak! Estell is reg Louise weet seker nie waar om haar kop in te druk met jou as vriendin nie jy is nie die naam vriendin werd nie. Jy klink soos n kind wat nie regtig weet waaroor die lewe gaan nie jy praat deurmekaar en elke tweede woord is nhe ook geen etiket agter jou naam nie jy klink sommer commen hulle se mens kan nie iemand judge voor jy nie n persoon ken nie maar jy laat mens met geen ander keuse as om te se en te dink jys commen nie en het jy geen selfrespek nie, dink jy jy is cool as jy so praat? Sies jys laer as lae klas!

annoniem ·

Mense julle almal gee soveel kommentaar, se mekaar so sleg. n Pa en Ma het hulle seun verloor, n vrou het haar man verloor en twee pragtige kinders het hulle pa verloor. Gee hulle almal die kans om te rou, gee hulle die kans om afskeid te neem van die een mens wat iets vir elkeen van hulle beteken het. Hoe moet sy ouers net nie voel oor alles wat hier aangaan nie. Al julle woorde gaan nie dinge beter maak of hom terug bring nie, laat hom nou in vrede rus. Hy is nou by ons Hemelse vader. Niemand sal die regte rede weet hkm hy dit gedoen het nie, niemand kan vingers wys en se dis die rede ens nie… Kom aan mensies wees menslik en gee die families kans nou om afskeid te neem van Marius. Sterkte aan sy ouers, Louise en kinders ons gebede is met julle. Die Here sal julle deur hierdie moeilike tyd dra glo en vertrou net op hom.

CHARLENE ·

HI ALMAL,EK IS AL VAN DAG EEN AF BETROKKE BY DIE SITUASIE EN WEET JULLE WAT,OM MEKAAR AAN TE VAT HELP NIEMAND NIKS,EK HET NIE N SAAK WIE WAT VERDER SE NIE,EK IS TROTS OM TE SE AS N KIND VAN GOD DOEN EK WAT HY VAN MY VERWAG….EN DIS OM HAAR EN DIE BABAS DEUR HIERDIE MOEILIKE TYD TE HELP WAAR EK KAN…EK WAS NETNOU BY HAAR,EN EK WEET DIE KRAG VAN DIE HERE IS BY HAAR…..HULLE HET MET BYSTAND VAN ALMAL BAIE DOEKE EN MELK GEKRY…SO EK AS MENS IS BESIG OM HAAR TE HELP BABA KLERE TE KRY ASOOK KOS VIR HULLE SELF….DIE WAT WIL HELP IS WELKOM,EN DIE WAT WIL JUDGE,LEWE DAARMEE.GOD ALEEN KAN DIT DOEN…..MY NR IS 0835757382,AND I WILL NOT GIVE UP!!!!!!!!!BAIE DANKIE AAN DIE MENSE VAN DIE ONS GEE OM GROEP IN PTA NOORD WAT SOVEEL AL GEDOEN HET EN GEHELP HET…..JULLE IS MIRACLES FROM ABOVE……LIEF JULLE ALMAL.LEKKER SLAAP EN LEKKER NAWEEK…….FB…CHARLENE VAN ROOYEN SANGER

CHARLENE ·

LAST BUT NOT LEAST…DANKIE AAN AL MY FANS EN VRIENDE WAT MY BYSTAAN….MAG DIE HERE ALMAL SEEN…..EN ASB…..MENSE OP DIE SIGHT HOU OP BAKLEI,EN DOEN WAT REG IS…

Deniele ·

Namens Anel.
Hello mensies jamer om julle weer te pla eks regtig jamer oor wat ek gesê het ek pleit skuldig ja en ek het nie gedink wat ek sê nie en ek het uit woede uit so vieslike goed ge sê ek vra biterlik vir almal regtig baie jamer sê plaas ek net gedink het voordat ek goed ge sê het joelene,estelle was nie my mening gewees nie!!! Ek verstaan julle bietjie baie kwaad en upset oor wat ek ge sê het!!! Ek dit nie bedoel nie regtig ek het nie!!! Ek is biterlik baie baie jamer en ek het daar aan gaan sit en dink dit was nie reg van my nie en dit wat ek gedoen en gesê het was baie verkeert en julle almal eks mooi,netjies,reg opgevoed ens!!! Ek sal vanaand op my kniëe gaan staan en bid vir Ons Vader daar bo in die hemel en vra om my te kan vergewe aan wat ek vandag die 18/01/2013 ge sê het!!!! Eks bitter baie baie jamer !!!! Charlene dis reg so ek het haar net beskerm want ek weet hoe dit voel en als!!!! Om iemand vir wie jy regtig so baie lief is en so baie omgee net so te verloor !!!! Charlene ek staan ook saam julle 200% agter julle en als!!!! Louise het baie mense nodig om haar by te staan in alles en net jamer ek is 1 van daai mense!!! Ek is we’ll nog 17 jaar oud ek word 18 maar ek weet dis nie ‘n lekker gevoel waardeur louise gaan nie!!! Ek het al altesaam het ek 13 mense verloor en in 13 van daai mense van my wat ek verloor het 4 mense wat ek verloor het selfmoordgepleeg en dis bad en verstaan waardeur sy gaan!!!! Ek bid vir haar en staan 200% agter haar en saam haar Charlene sal jy my asb add op fb Anel Steyl die 1ste foto wat j gaan sien die foto is bruin en ek het lang hare en dit lyk donker hehe :) jamer julle weer eens

Petra ·

Ek kan nie glo dat ‘n mens sulke goed kon skryf nie. Dis vreeslike goed wat jy geskryf het Anel. En dit kan ongelukkig nie uitgewis word nie. Dit is steeds daar. Die dinge wat jy mense toegesnou het kan alles terugdraai na jou toe. Dis ‘n satans werke waarmee jy besig was. En ja mens kon sien jy is 17 ek het gedink jy was 13. Erg verby, jou ouers behoort jou van die internet af te haal. Groetnis!!

Petra ·

My hart gaan uit na die vriende en familie van die mense, asook na die 2 kids wat nou nooit hulle pappa sal ken nie. Mag die Here julle styf teen HOM vashou.

CHARLENE ·

ANEL,EK AANVAAR JOU VERSKONING EN HOOP REGTIG JY HET GELEER UIT HIERDIE FOUT…DIT VAT BAIE VAN N MENS OM JAMMER TE SE EN EK IS BAIE BLY JY HET OK.

WAT LOUISE BETREF,EK WAS DAAR BY HAAR GEWEES ,EN DINGE STAAN AS VOLG….
HULLE HET BAIE DOEKE EN MELK GEKRY EN SY SE DIE ENIGSTE GOED WAT HULLE WERKLIK NOU NOG KORT IS NET BIETJIE KOSSIES VIR HULSELF EN BABA KLERE VERKIESLIK WINTER KLERE EN ROOMPIES,BABA OLIE EN DAAI TIPE GOEDTJIES,DAN GLO EK SY SAL OK WEES VIR NOU…..

EK GAAN EGTER NIE ONTREK VAN HULLE AF NIE EN NOG HELP IN DIE TOEKOMS WAAR EK KAN….SAL JULLE OP HOOGTE HOU…..

BAIE DANKIE AAN ALMAL SE BYSTAND EN LIEFDE
SY SE EK MOET VIR ALMAL SE SY WAARDEER ALLES OPREG EN MAG DIE HERE ELKEEN SEEN….
EK GAAN NETNOU WEER NA HAAR TOE…..

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.