Ma erken sy het pasgebore babatjie onthoof

Lumka Jordan van Kaapstad is Woensdag skuldig bevind dat sy haar pasgebore baba vermoor het.

Jordan (29) het in die Wes-Kaapse hooggeregshof erken dat sy haar seuntjie in Julie 2011 met ‘n skerp voorwerp onthoof het. Sy het toe sy liggaam in ‘n swart sak op ‘n ashoop in Philippi weggegooi waar kinders van die Never Never-plakkerskamp daarop afgekom het.

Die regter het Jordan Dinsdag skuldig verklaar. Sy sal op 6 Desember gevonnis word. Die verdedingspan sal glo ook ‘n psigiatriese verslag indien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.