Ma maak emosionele pleidooi vir vermiste dogter se terugkeer

Die ma van ʼn kind wat reeds langer as tien jaar vermis word, het ʼn emosionele brief geskryf in die hoop dat sy haar dogter weer sal sien.

Edna Elaine Piercey was 16 jaar oud toe sy op 14 Oktober 2001 die laaste keer in Oos-Einde in Rustenburg gesien is. ʼn Identikit is in Desember 2009 opgestel van hoe sy moontlik nou lyk. Haar ma, Janine, het intussen ʼn hartroerende brief geskryf aan haar vermiste dogter:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.