Ma, seun sterf in brand

ʼn Vrou en haar kind het Sondagoggend doodgebrand in Parkwood in Kaapstad.

Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder van die Kaapse stadsraad se rampbestuursdienste, sê Veronica Abrahams (24) en haar vierjarige seuntjie, Riedewaan Slingers, is dood nadat ʼn brand omstreeks 4:00 Sondagoggend by hul agterplaaswoning uitgebreek het. Solomons-Johannes sê hulle liggame is onherkenbaar verbrand. Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.