Madiba-fliek het gehoor gaande

Twee bemarkingsplakkate van die rolprent

Twee bemarkingsplakkate van die rolprent

‘n Lokprent van die fliek volg onderaan die berig. Die fliek oor voormalige president Nelson Mandela se lewe het tydens die Toronto Internasionale-filmfees in Kanada vir ʼn 8-minuutlange staande ovasie gesorg.

Die fliek, Mandela: Long Walk to Freedom, se première is Saterdag in die Festival-saal van die Roy Thomson Hall by die bekende Toronto-filmfees vertoon en dit het uiters goeie resensies gekry.

“Die fliek het ʼn onverwagse 8-minuutlange staande ovasie gekry met ʼn oorweldigende applous,” het die organiseerders Maandagaand in ʼn verklaring gesê. “Die fliek het ook groot opslae op sosiale netwerke gemaak.”

Anant Singh, die vervaardiger van die fliek wat ook die regte behou vir die Mandela se outobiografie, Long walk to freedom, waarop die fliek gebaseer is, het gesê die vervaardiging van die fliek was “ʼn lang reistog”.

“Ek is oorstelp van vreugde dat dit uiteindelik klaar is. Dit maak die jarelange gewag en harde werk die moeite werd,” het Singh gesê.

Singh het met Mandela begin kommunikeer terwyl hy steeds in die tronk was en het in 1996 die regte tot sy outobiografie bekom.

Idris Elba vertolk die rol van Mandela en Naomi Harris die rol van Winnie Madikizela-Mandela. Gys de Villiers is as FW de Klerk te sien in die rolprent.

Die fliek word op 28 November in Suid-Afrika vrygestel, waarna dit in die res van die wêreld vrygestel gaan word.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

22 Kommentare

Trippie ·

Nee wat, “pass” dié een. Ek sal soos ‘n vorige kommentator sê, dan maak ek liefs “popcorn”, neem ‘video uit, en sit in die gerief van my eie woonkamer en fliek kyk.

OF

Heerlike braai saam met familie / vriende (Mnr HJ Bester het hier saam met my gestem) – of ‘n gesellige aandjie uit by ‘n restaurant met romantiese musiek in die agtergrond, kerslig en goeie geselskap.

JAVR ·

Los dit maar vir die annerlanders om te geniet deur na die leuens en snert te luister en kyk! Ons word gereeld hier in die h.l geloer en hoef nie fliek toe te gaan vir ‘n loer nie! Dit kom na ons toe! Pleks die STAANDE OVASIE hier kom bly vir ‘n maand of wat en dan weer die flippen gemors kyk!

Trippie ·

√ √ √ – en mense aanbid hierdie “ikoon” … selfs Blankes ook. Dis om van naar te raak !!!

Willy ·

En die stuk van Kerkstraat-bom waar hy toestemming gegee het is seker nie in die draaiboek in geskryf nie.
Ek sal ‘n lekker musiek dvd geniet want dis nou kwaliteit tyd en ook popcorn eet want dis darem wit.

Jasper ·

Stasiebom Johannesburg
Kerkstraatbom Pretoria
Pypbom Amanzimtoti
Verkeie landmyn slagoffers
Necklaces. Hoevele ?
Tydens boikot aksies moes mense die kruideniersware wat hulle gekoop het daar in die straat opeet. Seep, Jik, staalwol die lot.
“Die mensdom sal die leuen aanhang en die waarheid verwerp.”

Amy ·

Hoe kan die mense so dom wees? Waarom ‘n afgod maak van ‘n terroris? Wat my die meeste pla is die witmense (wat Mnr Mandela so by-the-way haaaat) wat so afgod van hom maak. By die werk was ons almal op Nelson Mandela-dag ‘vriendelik-verplig’ om ons deel te doen vir die gemeenskap,( wat my dalk môre mag verkrag en vermoor) te doen.

Dis om van naar te word. Ek kon met die geld (wat ek MOES GEE) vir my ‘n lekker garage-pie gekoop het, maar nou ja… Die terroris (afgod) regeer mos die wêreld!!!

Willy ·

En Amy wat ons as blankes nie moet doen om ons werk te kan behou nie.

Trippie ·

Big brother is watching you … ;)

Vryheid van spraak is net vir sekere mense … EISH !

Willy ·

Haha ek is vandag die blue eyed boy. Touch wood, myne staan vandag!

Willy ·

Ek wonder wat doen ons reg JAVR??
Ek weet. Ons word randomly select.
Haha dis Trippie en vuurvreter se beurt vandag.

Stoere Boer ·

Nee hulle kyk wie lewer eerste kommentaar en wie volg vinnig op en dan gaan hy/sy hoes om sy/haar kommentaar blywend op te kry. Ongelukkig wag die liberales altyd tot amper middagete voor hul wakker skrik (en hul koffie is dan al koud) dis waaroor hulle twak altyd op bly.

Trippie ·

Willy en JAVR, ek teken protes aan – dissie fair nie !

;) ;) – miskien is dit omdat ek en Vuurtjie nie “konstruktief” bydra tot die berigte nie.

Kom nou Vuurtjie, saam kan ons ‘n poging aanwend – he he he he !

Willy ·

Trippie, wat is daai vink se naam nou weer wat so gese het?
Hy moet die FAK voorsitter wees met daardie hogere Afrikaans.

JAVR ·

Dis daai ander outjies wat niks van julle hou nie wat die rapporteer knoppie druk…ek sal my kop op ‘n blok sit dis dit! Ek en ou Willy het hulle nog nie genoeg omgekrap nie maar soos Stoere Boer sê as hulle nou op middagskof kkom en die kommentaar lees is ek ook maar more mo.rpan toe! hie hie Willy is die beskawe een so ons moet hom maar e mail en dan moet huy namens ons kommentaar lewer! wha ha ha

Willy ·

Haha JAVR en as ek verban word moet ek weer op my knieë voor die hoof staan en please explain.

JAVR ·

Willy jy doen dit so goed! Jy kan “jam” om ons woorde sit sodat dit so HOOOOOOG Afrikaans klink! hie hei

Maggie ·

Die vervaardiger moet asb ook fliek maak van al die moorde op blankes, en ons korrupte regering.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.