Madiba sterk aan

Oud-president Nelson Mandela

Oud-president Nelson Mandela sterk aan in die hospitaal.

“Die dokters wat na Mandela omsien bevestig dat hy vordering maak en dat hulle tevrede is met die manier waarop hy op die behandeling reageer,” het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, gesê.

Mandela (94) is Saterdag uit sy huis in Qunu in die Oos-Kaap na 1 Militêre Hospitaal in Pretoria vervoer. Volgens die presidensie word hy vir ʼn longinfeksie behandel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.