Die saak van minagting van die hof teen die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is Dinsdag van die hofrol verwyder.
Malema sou na verwagting in die Pretoriase hooggeregshof verskyn het nadat die kurators van sy bedoel aansoek sou doen om hom van minagting van die hof aan te kla, nadat hy versuim het om sy bates te verklaar. Malema skuld meer as R16 miljoen se belastinggeld. Dit is in die stadium nog nie bekend hoekom die aansoek van die hofrol geskrap is nie.
dit is omdat sy naam malema is kry altyd alles reg