Mamabolo ontvang sy trofee, wengeld

Ludwick Mamabolo Foto: Shan Pillay/SAPA

Ludwick Mamabolo, wenner van die Comrades-marathon in 2012, het Maandag, 10 maande later, sy trofee en wengeld ontvang.

Mamabolo is onskuldig bevind nadat hy nie sy dwelmtoets ná verlede jaar se wedren geslaag het nie. Hy is nou as die amptelike wenner van die 2012-wedren aangewys en het sy wengeld van R300 000, trofee en goue model by Comrades House in Pietermaritzburg ontvang.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.