Man deur lykswa doodgery

‘n Voetganger is dood nadat hy glo deur ‘n lykswa omgery is.

Kaptein Jackson Manatha sê die 67-jarige man was Saterdag glo omstreeks 06:00 op pad na ‘n begrafnis in Butterworth in die Oos-Kaap toe die voorval naby die Thanga-kruising langs die N2 plaasgevind het. Die lykswa, wat ‘n kis vervoer het, was ook onderweg na ‘n begrafnis. Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.