Man doodgeskiet ná stryery oor slaapplek

geweer4-320x1791ʼn Man van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is Saterdagaand doodgeskiet nadat hy en ʼn ander man glo oor slaapplek baklei het.

Kapt. Thulani Zwane, ʼn polisiewoordvoerder, het Maandag gesê die liggaam van Philani Mdlangathi (22) is Saterdagaand in sy huis in Caluza aangetref.

“Mdlangathi het saam met twee ander mans by sy huis gedrink toe hy in ʼn argument betrokke geraak het met een van die mans oor waar die man moet slaap,” het Zwane gesê.

Mdlangathi is tydens die argument in sy nek geskiet.

Mdlangathi se vriend het die polisie ontbied en ʼn 40-jarige man is op die toneel in hegtenis geneem. ʼn Vuurwapen is in sy besit gevind. Hy moet binnekort in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Willy ·

Wat gee hulle nou om oor slaapplek. Hulle slaap mos enige plek.

Tania ·

En so bewys dit net weereens dat ‘n lewe vir hierdie BARBARE net mooi niks beteken nie. Hulle sal vir altyd net aan hulle self dink, en as dinge nie gebeur soos hulle dit wil hê nie, maak hulle jou maar net eenvoudig dood. Easy Peasy… Hoekom dan nie, as almal weg kom met alles in anyway? Dit sal NOOIT verander nie.

Trippie ·

Die vuurwapen is natuurlik gesteel ook. En as daar nie ‘n vuurwapen was nie, sou ‘n mes of gebreekte bottel ook die ding gedoen het … ehhhh, kan nie met die spul in een land saamleef nie.

Apartheid was maar die beste !

SwartMag ·

Madams Trippie en Tania Waarom die haat teen die ander kleurige nasie? U moet nie vergeet wat u ras gedoen het nie. Die Griekwastad, geval, onthou u? Johan Kotze, onthou u? Moet ek aangaan?
Kom ons los die rassistiese aanmerkings en bou een groot liefdevolle reënboog nasie. Soos ek op ‘n ander forum ook gesê het ons kan in vrede saam leef, werk en speel. Sal nogal daarna uitsien om u my kant van die uiters interessante wêreld, van swart wees bekend te stel. Dit kan net pret wees met julle bleek velle. Dink daaraan, julle sal dit verseker meer hier geniet.

Tania ·

Ek lewer my kommentaar SwartMag, ek het beslis nie vir joune gevra nie.

Trippie ·

Ek neem aanstoot, my kommentaar is verwyder !

Was dit deur jou toedoen Mamba ?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.