Man hang glo seun, self

‘n Man van Johannesburg het sy jong seun opgehang voor hy homself doodgemaak het.

Ao. Solomon Sibiya, ʼn polisiewoordvoerder, sê die voorval het Vrydag in Kagiso, wes van Johannesburg plaasgevind. Sibiya sê die 31-jarige man het sy vyfjarige seun met ʼn elektriese koord opgehang waarna hy glo homself ook gehang het. Die polisie ondersoek die saak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.