Man in PTA geskiet

Argieffoto

‘n Man is Maandagoggend omstreeks 06:00 in Hercules, Pretoria-Noord, geskiet.

Paramedici het die kritiek beseerde man op die grond aangetref,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare911, gesê. “Nadat die man op die toneel behandel en gestabiliseer is, is hy na ‘n nabygeleë mediese sentrum geneem vir dringende mediese behandeling.” Die besonderhede van die voorval is nog nie duidelik nie en sal deur die owerhede ondersoek word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.