Foto volg onderaan die berig.
‘n 24-jarige man is ernstig beseer nadat hy Dinsdagaand in Benoni in ‘n boom vasgejaag het.
Die ongeluk het in Mackenziepark in Benoni aan die Oos-Rand van Johannesburg plaasgevind, berig Netcare911.
Geen verdere besonderhede is tans beskikbaar nie.