ʼn Motorfietsryer wat verlede naweek op die N2 betrap is vir spoed het die week in die landdroshof op Scottburgh in KwaZulu-Natal verskyn en ʼn boete opgelê.
RSG berig dat die jaagduiwel teen 240km/h betrap is. Hy is ʼn boete van R22 000 opgelê. Die departement van vervoer in KwaZulu-Natal het die vonnis verwelkom.
Lees meer hier.