ʼn Man het glo selfmoord probeer pleeg deur homself voor ʼn vragmotor te gooi nadat hy glo ʼn ander man tydens ʼn geveg oor ʼn selfoon vermoor het.
Kapt. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, sê die man het glo ʼn ander man met ʼn mes gesteek nadat laasgenoemde tussenbeide probeer tree het in ʼn geveg tussen die man en sy suster oor ‘n selfoon. Die vredemaker is in die skouer gesteek en is op die toneel dood. Makau sê die man het hierna probeer selfmoord pleeg deur hom voor ʼn vragmotor te gooi. “Sy linkerbeen is gebreek en hy is in ʼn ernstige toestand en onder polisiebewaking na die hospitaal gehaas. Hy sal in hegtenis geneem word sodra hy ontslaan word,” het Makau gesê.
Dis nie blankes nie. Dit waarborg ek julle.
More Vuurvreter. Glo ook nie dis blankes nie. Die ou moes geweldig kwaad gewees het. Hoewel dit geen verskoning vir sy barbaarse optrede is nie.
Goeiemôre Vuurvreter.
Die nasie maak maklik dood oor die geringste ding.
Moes hom nie hospitaal toe gehaas het nie.
More Wily. Jy is so reg met jou stelling! Dis asof daar geen selfbeheersing hoegenaamd is nie! Of is die woede n verskoning om om moord te pleeg?
Môresê Justi. Presies wat jy ook sê.
More justi en Willy janee dis al of hulle geen mense is nie. Ek belowe jou geen mens kan moord pleeg oor n selfoon nie. Dis erger as diere.
Ja nee ne? Mense se lewens is niks werd nie. Dis erg.
wat is die skade aan die vragmotor?
Seker afgeskryf! More julle Ek verstaan nie, die man is in die skouer gesteek en dood op die toneel? Is hy dood van die messteek?
Haai JAVR
Die man wat voor die vragmotor ingespring het, het die ander man met ‘n mes in die skouer gesteek en is hy oorlede. Daar word beweer dat die man juis voor die vragmotor ingespring het om selfmoord te pleeg nadat hy glo die ander man vermoor het.
Dankie
Groete
Môresê JAVR.
Toemaar niemand verstaan hierdie nasie nie.
Wat van die pad? Hoe erg is die skade daaraan? Muhr!
Afhangende van die hoek van penetrasie, die lengte van die lem, en watter skouer kan hy dalk die man se slag aar raak gesteek het, mens kry okapi”s met nogal lang geroesde lemme.
kan jy nou meer … en so moor hulle mekaar uit oor ‘n reeds gesteelde selfoon – lol
Wonder wat Trippie te se het vanoggend. Sys doodstil. HOop nie vragmotor is erg beskadig nie. Hoop nie sy kop het die motor getref nie julle weet wat ek meen.
skade … groot groot skade ;-)
Haha hier skop ons af vir die week. Gewag dat iemand die ys gaan breek.
More-se julle !
Gevoel ek is self bokveld toe vanoggend, ietwat ellendig gewees.
Ek deel jul sentimente oor die teerpad (Angelus) die vragmotor, ens. Wat van die mes ?Gaan hy nog kan steek ?
***
Maar ja, nou wil die vreksel voor ‘n vragmotor inhardloop, en geen idee hoe die bestuurder daarvan moes voel, sou hy een met die teer word. EISH EISH EISH
Môresê Trippie.
Bly jy het aangesluit.
Howzit !!!
Actually sharp my susta!
Jy meen, jy my bratha from anatha matha !
LOL
Hahaha!!!
Alt – weet nie wat – baie smilies!!
More Trippie. Nee wat jys ver van bokland af. Jys nog te skerp met jou se goed lol.
Stem ek!!! Hoop julle naweek was genotvol!
Lief van julle 2 … aangenaam dankie, en ek glo julle sin ook.
XXX
Thnx Trippie. Jammer maar ek gaan julle nou verlaat hier in die swart province ek gaan nou terug na die bruin province. Chat weer later.
Veilig gaan Vuurvreter. Hoor weer later.