Man probeer glo selfmoord pleeg na moord

crime-scene-tape-320x191ʼn Man het glo selfmoord probeer pleeg deur homself voor ʼn vragmotor te gooi nadat hy glo ʼn ander man tydens ʼn geveg oor ʼn selfoon vermoor het.

Kapt. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, sê die man het glo ʼn ander man met ʼn mes gesteek nadat laasgenoemde tussenbeide probeer tree het in ʼn geveg tussen die man en sy suster oor ‘n selfoon. Die vredemaker is in die skouer gesteek en is op die toneel dood. Makau sê die man het hierna probeer selfmoord pleeg deur hom voor ʼn vragmotor te gooi. “Sy linkerbeen is gebreek en hy is in ʼn ernstige toestand en onder polisiebewaking na die hospitaal gehaas. Hy sal in hegtenis geneem word sodra hy ontslaan word,” het Makau gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

28 Kommentare

Justi ·

More Vuurvreter. Glo ook nie dis blankes nie. Die ou moes geweldig kwaad gewees het. Hoewel dit geen verskoning vir sy barbaarse optrede is nie.

Willy ·

Goeiemôre Vuurvreter.

Die nasie maak maklik dood oor die geringste ding.
Moes hom nie hospitaal toe gehaas het nie.

Justi ·

More Wily. Jy is so reg met jou stelling! Dis asof daar geen selfbeheersing hoegenaamd is nie! Of is die woede n verskoning om om moord te pleeg?

vuurvreter ·

More justi en Willy janee dis al of hulle geen mense is nie. Ek belowe jou geen mens kan moord pleeg oor n selfoon nie. Dis erger as diere.

JAVR ·

Seker afgeskryf! More julle Ek verstaan nie, die man is in die skouer gesteek en dood op die toneel? Is hy dood van die messteek?

Nico Strydom ·

Haai JAVR

Die man wat voor die vragmotor ingespring het, het die ander man met ‘n mes in die skouer gesteek en is hy oorlede. Daar word beweer dat die man juis voor die vragmotor ingespring het om selfmoord te pleeg nadat hy glo die ander man vermoor het.

Dankie
Groete

akram ·

Afhangende van die hoek van penetrasie, die lengte van die lem, en watter skouer kan hy dalk die man se slag aar raak gesteek het, mens kry okapi”s met nogal lang geroesde lemme.

Waaksaam ·

kan jy nou meer … en so moor hulle mekaar uit oor ‘n reeds gesteelde selfoon – lol

vuurvreter ·

Wonder wat Trippie te se het vanoggend. Sys doodstil. HOop nie vragmotor is erg beskadig nie. Hoop nie sy kop het die motor getref nie julle weet wat ek meen.

Willy ·

Haha hier skop ons af vir die week. Gewag dat iemand die ys gaan breek.

Trippie ·

More-se julle !

Gevoel ek is self bokveld toe vanoggend, ietwat ellendig gewees.

Ek deel jul sentimente oor die teerpad (Angelus) die vragmotor, ens. Wat van die mes ?Gaan hy nog kan steek ?

***

Maar ja, nou wil die vreksel voor ‘n vragmotor inhardloop, en geen idee hoe die bestuurder daarvan moes voel, sou hy een met die teer word. EISH EISH EISH

Trippie ·

Lief van julle 2 … aangenaam dankie, en ek glo julle sin ook.

XXX

vuurvreter ·

Thnx Trippie. Jammer maar ek gaan julle nou verlaat hier in die swart province ek gaan nou terug na die bruin province. Chat weer later.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.