Man skiet kollega by hospitaal

King Edward-hospitaal

‘n Werknemer by King Edward-hospitaal in Durban is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n kollega hom geskiet het.

“Die 50-jarige slagoffer is in die bors en arm geskiet. Die polisie het nog nie die verdagte vasgetrek nie, maar is op soek na hom,” het kapt. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie in KwaZulu-Natal, gesê. Zwane sê die motief vir die skietery is nog nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.